Radiohead: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Xqbot (besprekings | bydraes)
k robot Bygevoeg: mt:Radiohead
 
(31 wysigings tussenin deur 24 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 16:
|Instrumente =
|Aktiewe jare = 1991 — hede
|Uitgewer = Parlophone, Capitol (1992 — 20051992–2005)<br />XL, TBD (2007 — hede)
|Invloede =
|Webwerf = [http://www.radiohead.com/ www.radiohead.com]
Lyn 24:
|Gewese_lede =
|Assosiasies = Thom Yorke
|Logo = }} __NOTOC__
}}
 
'''Radiohead''' (Afrikaans: ''Radiokop'') is 'n [[Engeland|Engelse]] musiekgroep van [[Oxfordshire]]. Die groep bestaan uit Thom Yorke (voorsang, ritmiese kitaar, klavier, elektroniese), Jonny Greenwood (hoofkitaar, ander instrumente), Ed O'Brien (kitaar, agtergrondsang), Colin Greenwood (baskitaar, sintetiseerders) en Phil Selway (tromme, perkussie). Radiohead het altesame seweagt albums vrygestel en 23&nbsp;miljoen kopieë verkoop.<ref>[http://observer.guardian.co.uk/omm/story/0,,2221299,00.html Caught in the flash] - 9-12-2007</ref>
 
Radiohead het hul eerste enkelsnit, "Creep", in 1992 vrygestel en hul debuutalbum, ''Pablo Honey'', in 1993. "Creep" was aanvanklik onsuksesvol, maar het 'n jaar ná die eerste vrystelling 'n treffer geword toe dit heruitgereik is. Radiohead se gewildheid in die [[Verenigde Koninkryk]] het toegeneem na die vrystelling van hul tweede album, ''The Bends'', in 1995. Die groep se tekstuurryke<!-- "textured" --> kitaaratmosfere en Yorke se falsetto-sang is goed deur kritici en aanhangers ontvang. Met die vrystelling van ''OK Computer'' in 1997, het Radiohead wêreldwyd nog meer bekend geraak. ''OK Computer'' is al as 'n kenmerkende album van die 1990s1990's geklassifiseer weens die uitgebreide klank en temas van [[vervreemding]] van die moderne wêreld.
 
Die vrystelling van ''Kid A'' in 2000 en ''Amnesiac'' in 2001 het Radiohead tot die piek van hul gewildheid gedryf. Die albums is egter met gemengde kritiek ontvang. Hierdie periode het 'n verandering in Radiohead se styl meegebring, met die inbring van avant-garde elektroniese musiek, Krautrock en [[jazz]] in hul werke. Radiohead se sesde album, ''Hail to the Thief'', wat in 2003 uitgereik is, het verskillende ou style van die groep vervoeg. Hierdie style sluit in kitaargedrewe rock, elektroniese, en kontemporêre lirieke. Met die uitreiking van hul sewende album, ''In Rainbows'', in 2007, het Radiohead hul platemaatskappy in die pad gesteek en die album self deur hul webwerf versprei. Aflaaiers kon hul eie prys kies wat hulle wou betaal, en kon dit selfs gratis aflaai as hulle so sou verkies.
 
== Diskografie ==
* Pablo Honey (1993)
* The Bends (1995)
* OK Computer (1997)
* Kid A (2000)
* Amnesiac (2001)
* Hail to the Thief (2003)
* In Rainbows (2007)
* The King of Limbs (2011)
* A Moon Shaped Pool (2016)
 
== Bronne ==
* Hierdie teks is 'n gedeeltelike vertaling vanuit [http[://en.wikipedia.org:Special:PermanentLink/w/index.php?title=Radiohead&oldid=218800783 |hierdie Wikipedia-artikel]]. {{en}}
* Randall, Mac. ''Exit Music: The Radiohead Story''. 2000. ISBN 0-385-33393-5
* Clarke, Martin. ''Radiohead: Hysterical and Useless''. 2000. ISBN 0-85965-332-3
Line 45 ⟶ 55:
* Paytress, Mark. ''Radiohead: The Complete Guide to their Music''. 2005. ISBN 1-84449-507-8
* Tate, Joseph (ed). ''The Music and Art of Radiohead''. 2005. ISBN 0-7546-3979-7
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{commonsCommons|Radiohead}}
* [http://www.radiohead.com/ Amptelike webwerf]
* [http://www.myspace.com/radiohead MySpace-profiel]
 
{{Normdata}}
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Engelse musiekgroepe]]
 
{{Link FA|fi}}
 
[[ar:راديوهيد]]
[[az:Radiohead]]
[[be:Radiohead]]
[[be-x-old:Radiohead]]
[[bg:Рейдиохед]]
[[ca:Radiohead]]
[[co:Radiohead]]
[[cs:Radiohead]]
[[cy:Radiohead]]
[[da:Radiohead]]
[[de:Radiohead]]
[[el:Radiohead]]
[[en:Radiohead]]
[[eo:Radiohead]]
[[es:Radiohead]]
[[et:Radiohead]]
[[fa:ردیوهد]]
[[fi:Radiohead]]
[[fr:Radiohead]]
[[ga:Radiohead]]
[[gl:Radiohead]]
[[he:רדיוהד]]
[[hr:Radiohead]]
[[hu:Radiohead]]
[[id:Radiohead]]
[[is:Radiohead]]
[[it:Radiohead]]
[[ja:レディオヘッド]]
[[ka:რედიოჰედი]]
[[ko:라디오헤드]]
[[la:Radiohead]]
[[lt:Radiohead]]
[[lv:Radiohead]]
[[mk:Radiohead]]
[[mt:Radiohead]]
[[nah:Radiohead]]
[[nl:Radiohead]]
[[nn:Radiohead]]
[[no:Radiohead]]
[[pl:Radiohead]]
[[pt:Radiohead]]
[[ro:Radiohead]]
[[ru:Radiohead]]
[[sc:Radiohead]]
[[sco:Radiohead]]
[[sh:Radiohead]]
[[simple:Radiohead]]
[[sk:Radiohead]]
[[sl:Radiohead]]
[[sr:Рејдиохед]]
[[sv:Radiohead]]
[[th:เรดิโอเฮด]]
[[tr:Radiohead]]
[[uk:Radiohead]]
[[uz:Radiohead]]
[[vi:Radiohead]]
[[zh:电台司令]]
[[zh-yue:電台司令]]