Plätzchen: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Ossewa (besprekings | bydraes)
Kategorie:Gebak bygevoeg
 
(10 wysigings tussenin deur 6 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
{{Weesbladsy}}
[[Lêer:Weihnachtsgeb%C3%A4ck.jpg|thumbduimnael|Tipiese ''Plätzchen'' (kersfeeskoekies)]]
 
Die begrip '''Plätzchen''' (letterlik "Plekkies") verwys na 'n onderafdeling van koekies wat in Duitssprekende[[Duits]]sprekende lande gedurende die advensperiode gebak word. Die Duitse term het twee moontlike oorspronge. Die eerste moontlike verklaring is dat dit die verkleinvorm van die woord "Platz" is, wat in 'n Duitse dialek "'n plat gevormde koekie" is. Die tweede moontlike verklaring is dat die woord afgelei is van die Latynse woord "Placenta", wat "koek" beteken.<ref>[http://www.wdr.de/tv/wissenmachtah/bibliothek/kekse.php5 WDR: Wissen macht Ah!]</ref>
Alhoewel die basiese bestanddele van Plätzchen soortgelyk is aan ander koekies wat uit meel, melk, suiker en botter gebak word, het Plätzchen eienskappe en bestanddele wat hulle onderskei van gewone koekies.
 
== Geskiedenis ==
== Tipiese eienskappe ==
[[Lêer:Zimtstern.jpg|135px|leftlinks|thumbduimnael|'n Tipiese ''Zimtstern'' (Kaneelster)]]
[[Lêer:Vanillekipferl.jpg|135px|leftlinks|thumbduimnael|''Vanillekipferl'' (Vanilla-sekelmaantjies)]]
[[Beeld:Coconut macaroons.jpg|135px|thumbduimnael|leftlinks|''Makrone'']]
 
Tradisioneel word Plätzchen tuis gebak, alhoewel kommersieëlkommersieel gebakte Plätzchen ook verkrygbaar is. Die eienskappe wat hulle onderskei van ander koekies sluit in hulle vorm, grootte en die bygevoegde bestanddele. Tuisgebakte Plätzchen word tradisioneel met klein bakvormpies uitgedruk en die vorms sluit in hartjies, sterretjies, vierkante, sirkels, huisies ensomeer. Die vorms is nie beperk tot bogenoemde nie en vele ander vorms kan ook gebruik word. Van die gewildste kommersiële Plätzchen sluit in ''Zimtsterne'' (Kaneelsterre), ''Vanillekipferl'' (Vanilla-sekelmane) en ''Makronen''. Plätzchen is normaalweg dunner is gewone koekies (ongeveer 0.5cm) en die deursnit van 'n Plätzchen wissel van ongeveer 2cm2&nbsp;cm tot 5cm5&nbsp;cm. Die meeste Plätzchen word individueel versier met verskeie bestanddele en hulle is gewoonlik baie kleurryk.
 
== Tipiese bestandelebestanddele ==
In Duitsland word sekere van die bestanddele met die kerstyd[[Kerstyd]] geassosieer. Plätzchen benodig gevolglik buitengewone bestanddele vir die koekie deeg, benewens een of meer van die volgende bestanddele: [[Kaneel]], vanilla[[vanielje]], kokosneut, haselneute[[haselneut]]e, amandels[[amandel]]s, strooisuiker, [[sjokolade]], [[framboos]]- of aarbeikonfyt[[aarbei]]konfyt, geglasuurde [[suiker]] (gewone of suurlemoen smaaksuurlemoensmaak) en ''Hundreds-and-Thousands''.
 
== TradisiesVerwysings ==
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Platzchen}}
[[Kategorie:Duitse kookkuns]]
[[Kategorie:Gebak]]
 
[[de:Plätzchen]]
[[es:Plätzchen]]