1698: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Xqbot (besprekings | bydraes) k robot Bygevoeg: sah:1698 |
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
||
(45 wysigings tussenin deur 25 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1:
{{jare|beeld=01 108 Book illustrations of Historical description of the clothes and weapons of Russian troops.jpg|teks=Strel'tsy}}
Die '''jaar 1698''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Woensdag]] begin het. Dit was die 98ste jaar van die [[17de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
== Gebeure ==
* [[24 Maart]] – [[Michelangelo Conti]] (later [[Pous Innocentius XIII]]) word nuntius vir [[Portugal]].
* [[2 Julie]] – Thomas Savery patenteer die eerste stoommasjien.
*Skotse setlaars, geborg deur die staatskas en via publieke subskripsie, stig 'n handelskolonie, Caledonia genaamd in die Darién-gebied in die huidige [[Panama]]. Sowat 2 000 Skotte van twee ekspedisies beswyk egter aan siektes soos [[geelkoors]] en [[malaria]] of word deur Spanjaarde doodgemaak kort nadat hulle aangekom het.<ref>{{cite book|author=International Crisis Group. |year=2023|title= Introduction. In Bottleneck of the Americas: Crime and Migration in the Darién Gap|publisher=International Crisis Group}}</ref>
*In Muskovië vind die tweede en laaste opstand van die ''strel’tsy'' (musketiers) plaas. Dit veroorsaak die algehele afskaffing van hierdie besondere militêre (en sosiale) stand in die Moskouse ryk.<ref>{{cite book|author=Griesse, M. |year=2014|title=State-Arcanum and European Public Spheres: Paradigm Shifts in Muscovite Policy towards Foreign Representations of Russian Revolts. In : From Mutual Observation to Propaganda War: Premodern Revolts in Their Transnational Representations |pages=205–270|publisher= Transcript Verlag}}</ref>
== Geboortes ==
* [[21 Augustus]] – [[Giuseppe Guarneri|Giuseppe "del Gesù" Guarneri]], Italiaanse maker van strykinstrumente uit die [[Guarneri|Guarneri-familie]] van [[Cremona]] († [[1744]]).
* [[6 September]] – [[Jean Thurel]], Franse soldaat († [[1807]]).
== Sterftes ==
* [[23 Januarie]] – [[Ernst August, keurvors van Brunswyk-Lüneburg]], die Hertog van Brunswyk-Lüneburg (* [[1629]])
* Onbekend – [[Willem de Vlamingh]], 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger (* [[1640]])
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
[[Kategorie:1698| ]]
[[Kategorie:17de eeu]]
|