Internasionale eendagwedstryd: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Xqbot (besprekings | bydraes)
k Robot: dubbele aanstuur na Een dag internasionaal reggemaak
Teks geskuif vanaf "Een dag internasionaal"
Lyn 1:
#AANSTUUR [[Lêer:Australia_vs_India.jpg|thumb|regs|300px|'n Een dag internasionaal tussen Australië en Indië in Melbourne.]]
 
'n '''Internasionale eendagwedstryd''' (Engels: ''One Day International'', afgekort ''ODI'') is 'n tipe [[krieket]]wedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Die [[Krieket Wêreldbeker]] word onder andere in hierdie formaat gespeel. Afrikaanse koerante gebruik meestal die Engelse afkorting ''ODI'' om na internasionale eendagwedstryde te verwys.
 
Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste ODI is op [[5 Januarie]] [[1971]] tussen [[Australië]] en [[Engeland]] op die Melbourne Krieketgronde beklink. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel.
Australië wen die wedstryd met 5 paaltjies.
 
Op die oomblik het 16 lande ODI-status en kan daarom aan ODI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat [[toetskrieket]] speel in, sowel as lande wat tydelike ODI-status van die [[Internasionale Krieketraad]] ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die top lande mee te ding.
 
== Lande met permanente ODI-status ==
Die tien lande met permanente ODI-status is:
* {{vlagland|Australië}}
* {{vlagland|Bangladesj}}
* {{vlagland|Engeland}}
* {{vlagland|Indië}}
* {{vlagland|Nieu-Seeland}}
* {{vlagland|Pakistan}}
* {{vlagland|Sri Lanka}}
* [[Wes-Indië]]
* {{vlagland|Zimbabwe}}
* {{vlagland|Suid-Afrika}}
 
== Lande met 'n tydelike ODI-status ==
Die ses lande met 'n tydelike ODI-status is:
 
* {{vlagland|Afghanistan}}, sedert 19 April 2009
* {{vlagland|Kanada}}, sedert 1 Januarie 2006
* {{vlagland|Ierland}}, sedert 1 Januarie 2006
* {{vlagland|Kenia}}, sedert 18 Februarie 1996
* {{vlagland|Nederland}}, sedert 1 Januarie 2006
* {{vlagland|Skotland}}, sedert 1 Januarie 2006
 
Hierdie lande behoud hulle ODI-status tot die kwalifikasies vir die Wêreldbeker van 2013.
 
== Lande met 'n voormalige ODI-status ==
Lande kan hulle ODI-status verloor deur slegte prestasies by die Wêreldbeker vir B-lande of deur 'n besluit van die IKR. Daar is ook lande wat tydelike ODI-status verkry het om aan 'n bepaalde toernooi te kan deelneem.
 
* {{vlagland|Bermuda}}, van 1 Januarie 2006 tot 8 April 2009
* {{vlagland|Hongkong}}, van 16 tot en met 18 Julie 2004 en van 24 tot en met 25 Junie 2008
* {{vlagland|Namibië}}, van 10 Februarie tot en met 3 Maart 2003
* [[Oos-Afrika]], van 7 tot en met 14 Junie 1975
* {{vlagland|Verenigde Arabiese Emirate}}, van 13 tot en met 17 April 1994, van 16 Februarie 1996 tot en met 1 Maart 1996, van 16 tot en met 17 Julie 2004 en van 24 tot en met 26 Junie 2008
* {{vlagland|VSA}}, van 10 tot en met 13 September 2004
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Krieket]]
 
[[bn:একদিনের আন্তর্জাতিক ক্রিকেট]]
[[de:One-Day International]]
[[en:One Day International]]
[[fr:One-day International]]
[[hi:एक दिवसीय अंतर्राष्ट्रीय]]
[[it:One Day International]]
[[kn:ಅಂತಾರಾಷ್ಟ್ರೀಯ ಏಕದಿನ ಪಂದ್ಯ]]
[[mr:आंतरराष्ट्रीय एकदिवसीय सामने]]
[[ne:एक दिवसीय अन्तर्राष्ट्रीय]]
[[nl:One Day International]]
[[pl:Jednodniowe mecze międzynarodowe]]
[[ta:ஒருநாள் பன்னாட்டுத் துடுப்பாட்டம்]]
[[te:అంతర్జాతీయ వన్డే]]