Internasionale eendagwedstryd: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
ODI→EDI (verkies in Afr.)
Lyn 1:
[[Lêer:Australia_vs_India.jpg|thumb|regs|300px|'n Internasionale eendagwedstryd tussen Australië en Indië in Melbourne.]]
 
'n '''Internasionale eendagwedstryd''' (Engels: ''One Day International'', afgekort ''ODI'') is 'n tipe [[krieket]]wedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Die [[Krieket Wêreldbeker]] word onder andere in hierdie formaat gespeel. AfrikaanseIn koeranteAfrikaans gebruik meestalword die Engelse afkorting ''ODIEDI'' gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys.
 
Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste ODIEDI is op [[5 Januarie]] [[1971]] tussen [[Australië]] en [[Engeland]] op die Melbourne Krieketgronde beklink. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel.
Australië wen die wedstryd met 5 paaltjies.
 
Op die oomblik het 16 lande ODIEDI-status en kan daarom aan ODI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat [[toetskrieket]] speel in, sowel as lande wat tydelike ODIEDI-status van die [[Internasionale Krieketraad]] ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die top landetoplande mee te ding.
 
== Lande met permanente ODIEDI-status ==
Die tien lande met permanente ODIEDI-status is:
* {{vlagland|Australië}}
* {{vlagland|Bangladesj}}
Lyn 22:
 
 
== Lande met 'n tydelike ODIEDI-status ==
Die ses lande met 'n tydelike ODIEDI-status is:
 
* {{vlagland|Afghanistan}}, sedert 19 April 2009
Lyn 32:
* {{vlagland|Skotland}}, sedert 1 Januarie 2006
 
Hierdie lande behoud hulle ODIEDI-status tot die kwalifikasies vir die Wêreldbeker van 2013.
 
== Lande met 'n voormalige ODIEDI-status ==
Lande kan hulle ODIEDI-status verloor deur slegteswak prestasies by die Wêreldbeker vir B-lande of deur 'n besluit van die IKR. Daar is ook lande wat tydelike ODIEDI-status verkry het om aan 'n bepaalde toernooi tedeel kante deelneemneem.
 
* {{vlagland|Bermuda}}, van 1 Januarie 2006 tot 8 April 2009
* {{vlagland|Hongkong}}, van 16 tot en met 18 Julie 2004 en van 24 tot en met 25 Junie 2008
* {{vlagland|Namibië}}, van 10 Februarie tot en met 3 Maart 2003
* [[Oos-Afrika]], van 7 tot en met 14 Junie 1975
* {{vlagland|Verenigde Arabiese Emirate}}, van 13 tot en met 17 April 1994, van 16 Februarie 1996 tot en met 1 Maart 1996, van 16 tot en met 17 Julie 2004 en van 24 tot en met 26 Junie 2008
* {{vlagland|VSA}}, van 10 tot en met 13 September 2004
 
{{Saadjie}}