Internasionale eendagwedstryd: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Bygewerk
Bygewerk
Lyn 1:
[[Lêer:Australia vs India.jpg|duimnael|'n Internasionale eendagwedstryd tussen [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] en [[Indiese nasionale krieketspan|Indië]] in [[Melbourne]].]]
[[Lêer:International Cricket Council members (by status).svg|duimnael|400px|Lidlande van die Internasionale Krieketraad volgens status:
{{Legend|#006A4E|Volle lidlande}}
{{Legend|#228B22|Geassosieerde lede}}
{{Legend|#4CBB17|Geaffilieerde lede}}
{{Legend|silver|Nie-lidlande}}]]
 
'n '''Internasionale eendagwedstryd''' ([[Engels]]: ''One Day International'', afgekort ''ODI'' of ''EDI'') is 'n tipe [[krieket]]wedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Die [[Krieketwêreldbeker]] word onder andere in hierdie formaat gespeel. In [[Afrikaans]] word die afkorting '''EDI''' gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys.
 
Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste EDI is op [[5 Januarie]] [[1971]] tussen [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] en [[Engelse nasionale krieketspan|Engeland]] op die [[Melbourne-krieketveld]] Krieketgronde beklinkbeslis. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel. Australië wen die wedstryd met 5 paaltjies.
 
Op die oomblik het 16 lande EDI-status en kan daarom aan EDI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat [[toetskrieket]] speel in, sowel as lande wat tydelike EDI-status van die [[Internasionale Krieketraad]] ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die toplande mee te ding.
 
== LandeSpanne met permanente EDI-status ==
Die=== twaalf landeLande met permanente EDI-status is:===
[[Lêer:International Cricket Council members (by status).svg|duimnael|400px|Lidlande van die Internasionale Krieketraad volgens status:
* {{vlagikoon|Australië}} [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] (sedert 15 Maart 1877)
{{Legend|#006A4E|Volle lidlande}}
* {{vlagikoon|Engeland}} [[Engelse nasionale krieketspan|Engeland]] (sedert 15 Maart 1877)
{{Legend|#228B22|Geassosieerde lede}}
* {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Proteas|Suid-Afrika]] (tussen 12 Maart 1889 en 10 Maart 1970, weer sedert 18 April 1992)
{{Legend|#4CBB17|Geaffilieerde lede}}
* [[Wes-Indiese nasionale krieketspan|Wes-Indië]] (sedert 23 Junie 1928)
{{Legend|silver|Nie-lidlande}}]]
* {{vlagikoon|Nieu-Seeland}} [[Nieu-Seelandse nasionale krieketspan|Nieu-Seeland]] (sedert 10 Januarie 1930)
Die twaalf lande met permanente EDI-status is (hul eerste EDI-wedstryd in hakkies):
* {{vlagikoon|Indië}} [[Indiese nasionale krieketspan|Indië]] (sedert 25 Junie 1932)
* {{Cr-AU}} (sedert 5 Januarie 1971)
* {{vlagikoon|Pakistan}} [[Pakistanse nasionale krieketspan|Pakistan]] (sedert 16 Oktober 1952)
* {{Cr-EN}} (sedert 5 Januarie 1971)
* {{vlagikoon|Sri Lanka}} [[Sri Lanka nasionale krieketspan|Sri Lanka]] (sedert 17 Februarie 1982)
* {{Cr-NZ}} (sedert 11 Februarie 1973)
* {{vlagikoon|Zimbabwe}} [[Zimbabwiese nasionale krieketspan|Zimbabwe]] (tussen 18 Oktober 1992 en 10 Junie 2004, 6 Januarie 2005 en 18 Januarie 2006 en weer sedert 3 Augustus 2011)
* {{Cr-PK}} (sedert 11 Februarie 1973)
* {{vlagikoon|Bangladesj}} [[Bengaalse nasionale krieketspan|Bangladesj]] (sedert 10 November 2000)
* {{vlagikoon|Ierland|krieketCr-WI}} [[Ierse nasionale krieketspan|Ierland]] (sedert 135 September 20171973)
* {{Cr-IN}} (sedert 13 Julie 1974)
* {{vlagikoon|Afghanistan}} [[Afghaanse nasionale krieketspan|Afghanistan]]
* {{Cr-LK}} (sedert 13 Februarie 1982)
* {{Cr-ZA}} (sedert 10 November 1991)
* {{Cr-ZW}} (sedert 1 Februarie 1993)
* {{Cr-BD}} (sedert 10 Oktober 1997)
* {{Cr-AF}} (nog onbekend)
* {{Cr-IE}} (nog onbekend)
 
=== Lande met 'n tydelike EDI-status ===
Die viervyf lande met 'n tydelike EDI-status is:
* {{vlagland|NederlandCr-XS}} (sedert 127 JanuarieJunie 2006, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2018)
* {{Cr-AE}} (sedert 1 Februarie 2014, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2018)
* {{vlagland|Skotland}} (sedert 27 Junie 2006)
* {{Cr-HK}} (sedert 1 Mei 2014, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2018)
* {{vlagland|Hongkong}} (van 16 tot en met 18 Julie 2004, van 24 tot 25 Junie 2008 en weer sedert 1 Mei 2014)
* {{Cr-PG}} (sedert 8 November 2014, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2018)
* {{vlagland|Verenigde Arabiese Emirate}} (van 13 tot 17 April 1994, van 16 Februarie 1996 tot 1 Maart 1996, van 16 tot 17 Julie 2004, van 24 tot 26 Junie 2008 en weer sedert 1 Februarie 2014)
* {{Cr-NL}} (vir die IKR se EDI-liga 2020–22)
 
=== Lande met 'n voormalige EDI-status ===
Lande kan hulle EDI-status verloor deur swak prestasies by die Wêreldbeker vir B-lande of deur 'n besluit van die IKR. Daar is ook lande wat tydelike EDI-status verkry het om aan 'n bepaalde toernooi deel te neem.
* {{vlagland|KeniaCr-KE}} (van 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014)
* {{vlagland|KanadaCr-CA}} (van 16 Mei 2006 tot 28 Januarie 2014)
* {{vlagland|BermudaCr-BM}} (van 17 Mei 2006 tot 8 April 2009)
* {{vlagland|NederlandCr-IE}} (van 413 JulieJunie 2006 tot 28einde Januarie 20142017)
* {{Cr-NL}} (van 4 Julie 2006 tot 28 Januarie 2014)
* {{Cr-AF}} (van 19 April 2009 tot tot einde 2017)
 
=== Spesiale EDI-status ===
Soms kan die EDI-status deur die IKR ook vir spesiale geleenthede soos krieketwêreldbekers of kontinentale bekers toegeken word.
* {{Cr-OA}} ([[Krieketwêreldbeker 1975]])
* {{Cr-LK}} ([[Krieketwêreldbeker 1975]], [[Krieketwêreldbeker 1979]])
* {{Cr-CA}} ([[Krieketwêreldbeker 1979]], [[Krieketwêreldbeker 2003]])
* {{Cr-ZW}} ([[Krieketwêreldbeker 1983]], [[Krieketwêreldbeker 1987]], [[Krieketwêreldbeker 1992]])
* {{Cr-BD}} (Asiëbeker 1986, Asiëbeker 1988, Australasiëbeker 1990, Asiëbeker 1990, Asiëbeker 1995, Asiëbeker 1997)
* {{Cr-AE}} (Australasiëbeker 1994, [[Krieketwêreldbeker 1996]], Asiëbeker 2004, Asiëbeker 2008)
* {{Cr-KE}} ([[Krieketwêreldbeker 1996]], Sameerbeker 1996)
* {{Cr-NL}} ([[Krieketwêreldbeker 1996]], [[Krieketwêreldbeker 2003]])
* {{Cr-XS}} ([[Krieketwêreldbeker 1999]])
* {{Cr-NA}} ([[Krieketwêreldbeker 2003]])
* {{Cr-HK}} (Asiëbeker 2004, Asiëbeker 2008)
* {{Cr-US}} (IKR-Kampioenetrofee 2004)
 
{{Saadjie}}
{{Nasionale krieketspanne}}