Radiohead: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k robot Verwyder: br:Radiohead, mn:Radiohead |
Vertaling van naam vir oningeligdes |
||
Lyn 27:
}}
'''Radiohead''' (Afrikaans: "Radiokop") is 'n [[Engeland|Engelse]] musiekgroep van [[Oxfordshire]]. Die groep bestaan uit [[Thom Yorke]] (voorsang, ritmiese kitaar, klavier, elektroniese), [[Jonny Greenwood]] (hoofkitaar, ander instrumente), [[Ed O'Brien]] (kitaar, agtergrondsang), [[Colin Greenwood]] (baskitaar, sintetiseerders) en [[Phil Selway]] (tromme, perkussie). Radiohead het altesame sewe albums vrygestel en 23 miljoen kopieë verkoop.<ref>[http://observer.guardian.co.uk/omm/story/0,,2221299,00.html Caught in the flash] - 9-12-2007</ref>
Radiohead het hul eerste enkelsnit, "Creep", in [[1992]] vrygestel, en hul debuutalbum, ''[[Pablo Honey]]'', in [[1993]]. "Creep" was aanvanklik onsuksesvol, maar het 'n jaar ná die eerste vrystelling 'n treffer geword toe dit her-uitgereik is. Radiohead se gewildheid in die [[Verenigde Koninkryk]] het toegeneem met die vrystelling van hul tweede album, ''The Bends'', in [[1995]]. Die groep se getekstureerde<!-- "textured" --> kitaaratmosfere en Yorke se falsetto-sang is goed deur kritici en aanhangers ontvang. Met die vrystelling van ''OK Computer'' in [[1997]], het Radiohead verder wêreldwyd bekend geraak. ''OK Computer'' is al as 'n kenmerkende album van die [[1990s]] geklassifiseer weens die uitbreiende klank en temas van vervreeming van die moderne wêreld.
|