1764
jaar
1764 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1759 | 1760 | 1761 | 1762 | 1763 | ◄ 1764 ► | 1765 | 1766 | 1767 | 1768 | 1769 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1764 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1764 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysigGeboortes
wysig- 1 Januarie – Johannes Kinker, Nederlandse digter, filosoof en advokaat († 1845).
- 19 Junie – Sir John Barrow, Engelse ontdekkingsreisiger († 1848).
- 9 Julie – Ann Radcliffe, Engelse skrywer († 1823).
- Onbekend – Sir Alexander Mackenzie, Skotse pelshandelaar en ontdekkingsreisiger († 1820).
Sterftes
wysig- 16 Julie – Iwan VI van Rusland, tsaar van Rusland (* 1740).
- 12 September – Jean-Philippe Rameau, Franse komponis (* 1683).