1907
jaar
1907 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1902 | 1903 | 1904 | 1905 | 1906 | ◄ 1907 ► | 1908 | 1909 | 1910 | 1911 | 1912 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1907 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Edvard Grieg | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1907 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 6 Januarie – Maria Montessori open haar eerste skool en dagsorgsentrum vir werkersklaskinders in Rome.
- 16 November – Oklahoma word die 46ste deelstaat van die Verenigde State.
- 19 Desember – 'n Ontploffing in 'n steenkoolmyn in Jacobs Creek in Pennsilvanië laat 239 werkers sterf.
- 22 Desember – Giacomo della Chiesa (later Pous Benedictus XV) word aartsbiskop van Bologna.
- Die Suid-Afrikaanse Wet (South African Act) wat deur die Britse regering ingestel is bepaal dat slegs persone van Europese herkoms tot die parlement verkies mag word.
Geboortes
wysig- 7 Februarie – Danie Bosman, Afrikaanse komponis van ligte liedjies († 1946).
- 15 Februarie – Cesar Romero, Kubaans-Amerikaanse akteur en komediant († 1994).
- 23 Februarie – Otto du Plessis, ‘n dinamiese leier op kulturele en politieke gebied († 1960).
- 15 Maart – Zarah Leander, Sweedse aktrise en sangeres († 1981).
- 8 Mei – J.J.G. Grobbelaar, Suid-Afrikaanse inspekteur van onderwys en skrywer van jeuglektuur († 1974).
- 12 Mei – Katharine Hepburn, Amerikaanse aktrise († 2003).
- 13 Mei – Dame Daphne du Maurier, Britse outeur († 1989)
- 22 Mei – Heer Laurence Olivier, Britse akteur, regisseur († 1989)
- 23 Mei – Hergé, die skepper van die Kuifie-reeks kinderstories († 1983)
- 27 Mei – Rachel Carson, Amerikaanse bioloog († 1964).
- 7 Julie – Frederik Burgers, Suid-Afrikaanse vermaakkunstenaar, radio- en rolprentpersoonlikheid en orrelis. († 1967).
- 16 Julie – Barbara Stanwyck, Amerikaanse aktrise († 1990).
- 22 Julie – Phillips Holmes, Amerikaanse akteur († 1942).
- 26 Julie – Dr. Louis Viljoen Rex, predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 1959).
- 30 Julie – Anna Amelia Obermeyer, Suid-Afrikaanse plantkundige († 2001).
- 31 Augustus – Ramon Magsaysay, Filippynse politikus en president († 1957).
- 2 September – Harro Schulze-Boysen, Duitse anti-Nazi weerstandaktivis († 1942).
- 12 September – Prof. F.V. Lategan, Afrikaanse literator en vuurwapenkenner († 1998).
- 29 September – Gene Autry, Amerikaanse akteur († 1998).
- 23 Oktober – Karl Kielblock, Afrikaanse skrywer († 1991).
- 14 November – Astrid Lindgren, Sweedse skrywer wat onder andere ook Pippi Langkous geskryf het († 2002).
- 15 November – Claus von Stauffenberg, Duitse offisier († 1944).
- 16 November – Burgess Meredith, akteur († 1997).
- 5 Desember – Lin Biao, Chinese maarskalk en politikus († 1971).
- 15 Desember – Oscar Niemeyer, Brasiliaanse argitek († 2012).
- 21 Desember – Garmt Stuiveling, Nederlandse digter († 1985).
Sterftes
wysig- 31 Januarie – Timothy Eaton, Kanadese entrepreneur (* 1834).
- 2 Februarie – Dmitri Mendelejef, Russiese chemikus (* 1834).
- 20 Februarie – Henri Moissan, Franse chemikus, apteker en Nobelpryswenner (* 1852).
- 5 Augustus – Gentil Theodoor Antheunis, Vlaamse digter (* 1840).
- 4 September – Edvard Grieg, Noorse komponis (* 1843).
- 22 November – Asaph Hall, Amerikaanse sterrekundige en ontdekker van Fobos en Deimos (* 1829).
- 8 Desember – Oscar II van Swede, koning van Swede (1872 tot 1907) en koning van Noorweë (1872 tot 1905) (* 1829).
- Sir William Henry Perkin, Britse chemikus (* 1838).