Calaveriet
Calaveriet | |
---|---|
Strukturbericht-kode | C34 |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Calaveriet is 'n mineraal met formule AuTe2. Dit is 'n gouderts. Die meeste goud wat gemyn word is in gedeë vorm (75%), maar telluriede soos calaveriet vorm ongeveer 20% daarvan.[1]
Kristalstruktuur
wysigDie struktuur van calaveriet is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se C34-struktuur.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "Regering van Wes-Australië" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020.
- ↑ TYPIX Standardized Data and Crystal Chemical Characterization of Inorganic Structure Types, Springer Science & Business Media, Erwin Parthé, Louise Gelato, Bernard Chabot, Marinella Penzo, Karin Cenzual, Roman Gladyshevskii, 2013, ISBN 3-662-10641-8, ISBN 978-3-662-10641-9