Duggie Morkel
Douglas Francis Theodore Morkel (26 Oktober 1885, Kimberley – 20 Februarie, 1950, Johannesburg) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se tiende Springbokkaptein.
| |||||
Volle naam | Douglas Francis Theodore Morkel | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Dougie | ||||
Geboortedatum | 26 Oktober 1885 | ||||
Geboorteplek | Kimberley, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 20 Februarie 1950 (op 64) | ||||
Sterfteplek | Johannesburg | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Voorspeler | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
CSAR (Railways) | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Transvaal | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1906–1913 | Suid-Afrika | 9 | 44 |
Bron
wysig- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
Eksterne skakels
wysigVoorafgegaan deur Paul Roos |
Springbokkaptein 1906–1910 |
Opgevolg deur Billy Millar |