Provinsies van België

België het tien provinsies: vyf in die Vlaamse Gewes en vyf in die Waalse Gewes. Die Brusselse Hoofstedelike Gewes het nie provinsies nie.

Die Belgiese provinsies (in die Nederlandse taal)

Statistiese gegewens

wysig

Gegewens oor die bevolking (afgerond), oppervlakte en bevolkingsdigtheid van die provinsies.

Gewes Provinsie Kaart Vlag Wapen Hoofstad Inwoners
(begin
2023) [1]
Oppervlakte
(km²) [2]
Inwoners
per km²
1 Vlaandere Antwerpen       Antwerpen 1 911 000 2 876 664
2 Vlaandere Limburg       Hasselt 0895 000 2 427 369
3 Vlaandere Oos-Vlaandere       Gent 1 561 000 3 007 519
4 Vlaandere Vlaams-Brabant       Leuven 1 187 000 2 118 561
5 Vlaandere Wes-Vlaandere       Brugge 1 220 000 3 197 382
6 Wallonië Brabant wallon
(Waals-Brabant)
      Wavre
(Waver)
0413 000 1 097 376
7 Wallonië Hainaut
(Henegouwe)
      Mons
(Bergen)
1 357 000 3 813 356
8 Wallonië Liège / Lüttich
(Luik)
      Liège
(Luik)
1 116 000 3 857 289
9 Wallonië Luxembourg
(Luxemburg)
      Arlon
(Aarlen)
0294 000 4 459 066
10 Wallonië Namur
(Namen)
      Namur
(Namen)
0502 000 3 675 137
Totaal Vlaamse provinsies 6 775 000 13 626 497
Totaal Waalse provinsies 3 682 000 16 901 218
Totaal Belgiese provinsies 10 456 000 30 527 343

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig