Vivian Frederick Maynard FitzSimons
Vivian Frederick Maynard FitzSimons (gebore in 1901 in Pietermaritzburg – 1975) was 'n Suid-Afrikaanse herpetoloog wat later as direkteur van die Transvaalse museum aangestel is.[1]
Vivian Frederick Maynard FitzSimons | |
---|---|
Gebore | |
Sterf | 1 Augustus 1975 (op 74) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Herpetoloog, dierkundige |
Hy het aktief bygedra tot die versameling van plante vir die "Nasionale Herbarium" wat nou deel is van die "South African National Biodiversity Institute" by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine. In 1937 het hy, saam met Anna Amelia Obermeyer, van die eerste plantmonsters vanuit die Oostelike Hooglande van Rhodesië versamel.
Tesame met with Charles Koch[1] het hulle die Namib Desert Research Institute in Gobabeb gevestig.
Die FitzSimons-familie
wysigVivian FitzSimons kom uit 'n gesin van natuurkundiges, sy pa, Frederick William FitzSimons, en sy ma Patricia Henrietta (née Russell) het albei in 1881 uit Ierland na Suid-Afrika verhuis.
Sy broer was Desmond Charles FitzSimons, wat in 1939 die Fitzsimons Snake Park in Durban geopen het. Hy was ook 'n bekende verspreider van teengifmiddels.
Vivian FitzSimons was op skool aan die Hoërskool Grey in Port Elizabeth.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "FitzSimons, Vivian Frederick Maynard (1901–1975)". Besoek op 16 Oktober 2014.