Wiktionary:Naamwoord
Naamwoorde is naas die werkwoorde en die bywoorde in 'n breër sin een van die drie hoofgroepe van 'n taal se woorde asook die grootste groep daarvan. 'n Naamwoord gee 'n naam aan 'n bepaalde begrip of ding. Daar is verskeie soorte naamwoorde. Die twee hoofgroepe is:
Daar is ook 'n paar gespesialiseerde soorte naamwoorde, soos:
- Die eiename
- Die verkleinwoorde
- Die voornaamwoorde
- Die telwoorde
- Woorde wat kleure aandui.