Enkelvoud Meervoud
  gadolinium     —  
Vernoem na Johan Gadolin, 'n Finse chemikus en mineraloog.
ga•do•li•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Gd en atoomgetal 64.
Gadolinium is 'n silwergrys ferromagnetiese metaal.
  Vertalings:    gadolinium
Engels: gadolinium(en)
Esperanto: gadolinio(eo)
Nederlands: gadolinium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gadolinium.