Krieket word gespeel.
Enkelvoud Meervoud
  krieket     —  
IPA: [ˈkrikət]
كْرِیكِتْ
(sport) Opelugspel met kolf en bal gespeel deur twee spanne van elf persone elk.
Twintig20 (afgekort T20) is 'n vorm van krieket waar twee spanne elk 20 boulbeurte kry om vinnig soveel lopies moontlik te slaan.
krieketbal, krieketblad, krieketkolf
kolfbeurt, kolwer
  Vertalings:    krieket
Duits: Kricket(de)
Engels: cricket(en)
Esperanto: kriketo(eo)
Frans: cricket(fr)
Katalaans: criquet(ca)
Italiaans: cricket(it)
Latyn: criccetius lusus(la)
Nederlands: cricket(nl)
Pools: krykiet(pl)
Portugees: críquete(pt)
Russies: крикет(ru) (kriket)
Spaans: críquet(es)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor krieket.