Gaan na inhoud

SV Tasmania Gropiusstadt 73: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
ZéroBot (besprekings | bydraes)
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: pl:SV Tasmania Gropiusstadt 1973 Berlin
Uitleg van bronteks
 
(6 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 9: Lyn 9:
Kompetisie = Verbandsliga Berlyn |
Kompetisie = Verbandsliga Berlyn |
}}
}}
'''SV Tasmania Gropiusstadt 73''' is ‘n [[sport]]klub uit die [[Neukölln]]-distrik van [[Berlyn]], die [[hoofstad]] van [[Duitsland]], veral bekend vir sy [[sokker]]afdeling. Behalwe sokker, het die klub ook ‘n afdeling vir [[kegelbal]]. ''Gropiusstadt'' is ‘n buurt in Neukölln.


'''SV Tasmania Gropiusstadt 73''' is 'n [[sport]]klub uit die [[Neukölln]]-distrik van [[Berlyn]], die [[hoofstad]] van [[Duitsland]], veral bekend vir sy [[sokker]]afdeling. Behalwe sokker, het die klub ook 'n afdeling vir [[kegelbal]]. ''Gropiusstadt'' is 'n buurt in Neukölln.
==Geskiedenis==

== Geskiedenis ==
Die klub is op [[2 Junie]] [[1900]] gestig as ''Rixdorfer TuFC Tasmania 1900''. In die 1910/11-seisoen het die klub as kampioen van die ''Märkische Fußballbund'' aan die uitspeelwedstryde om die [[Duitse sokkerkampioen]]skap deelgeneem, maar is in die eerste rondte met 5-0 deur [[Karlsruher FV]] uitgeskakel.
Die klub is op [[2 Junie]] [[1900]] gestig as ''Rixdorfer TuFC Tasmania 1900''. In die 1910/11-seisoen het die klub as kampioen van die ''Märkische Fußballbund'' aan die uitspeelwedstryde om die [[Duitse sokkerkampioen]]skap deelgeneem, maar is in die eerste rondte met 5-0 deur [[Karlsruher FV]] uitgeskakel.


In [[1912]] is Rixdorf se naam na Neukölln verander en is die klub herdoop na ''Neuköllner SC Tasmania''. Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] is die klub deur die [[Geallieerdes]] ontbind, maar dis ‘n jaar later herstig as ''SG Mitte-Neukölln''. In [[1949]] is die klub herdoop na ''Tasmania 1900 Berlyn''.
In [[1912]] is Rixdorf se naam na Neukölln verander en is die klub herdoop na ''Neuköllner SC Tasmania''. Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] is die klub deur die [[Geallieerdes]] ontbind, maar dis 'n jaar later herstig as ''SG Mitte-Neukölln''. In [[1949]] is die klub herdoop na ''Tasmania 1900 Berlyn''.


==Promosie na die Bundesliga==
== Promosie na die Bundesliga ==
In [[1965]] het die [[DFB]] vir [[Hertha BSC Berlyn]] uit die [[Bundesliga]] gerelegeer na ‘n oortreding van die spelervergoedingreëls. Nadat sowel [[Karlsruher SC]] as [[FC Schalke 04]] op die vakante plek probeer beslag lê het, het die DFB op die ou end besluit dat geen span daardie seisoen sou relegeer nie en dat die kompetisie tot 18 spanne vergroot word. Die wenner van die Berlynse [[Regionalliga]] was [[Tennis Borussia Berlyn]], maar hulle het uitgeval in die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga teen [[FC Beiere München]] en [[VfL Borussia Mönchengladbach]]. Die DFB wou egter vir politieke redes (dit was in die dae van die [[Koue Oorlog]]) ‘n span uit Berlyn in die Bundesliga hê en het Hertha se plek vir [[Spandauer SV]], wat tweede in die Regionalliga (destyds die tweede liga) geëindig het, aangebied. Spandauer SV het egter die aanbod van die hand gewys en dit het die weg vir Tasmania Berlyn, wat derde in die Regionalliga geëindig het, gebaan om na die Bundesliga te promoveer. Hierdie besluite is eers 2 weke voor die afskop van die nuwe seisoen gefinaliseer.
In [[1965]] het die [[DFB]] vir [[Hertha BSC Berlyn]] uit die [[Bundesliga]] gerelegeer na 'n oortreding van die spelervergoedingreëls. Nadat sowel [[Karlsruher SC]] as [[FC Schalke 04]] op die vakante plek probeer beslag lê het, het die DFB op die ou end besluit dat geen span daardie seisoen sou relegeer nie en dat die kompetisie tot 18 spanne vergroot word. Die wenner van die Berlynse [[Regionalliga]] was [[Tennis Borussia Berlyn]], maar hulle het uitgeval in die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga teen [[FC Beiere München]] en [[VfL Borussia Mönchengladbach]]. Die DFB wou egter vir politieke redes (dit was in die dae van die [[Koue Oorlog]]) 'n span uit Berlyn in die Bundesliga hê en het Hertha se plek vir [[Spandauer SV]], wat tweede in die Regionalliga (destyds die tweede liga) geëindig het, aangebied. Spandauer SV het egter die aanbod van die hand gewys en dit het die weg vir Tasmania Berlyn, wat derde in die Regionalliga geëindig het, gebaan om na die Bundesliga te promoveer. Hierdie besluite is eers 2 weke voor die afskop van die nuwe seisoen gefinaliseer.


Dit was gou duidelik dat Tasmania Berlyn te swak vir die Bundesliga was en hoewel daar in die eerste wedstryd met 2-0 teen [[Karlsruher SC]] geseëvier is, sou die klub geskiedenis maak met die slegste Bundesligaseisoen nog ooit. Die span kon slegs 2 wedstryde wen, slegs 15 doele aanteken en het 108 afgestaan. Tasmania het loshande laaste geëindig met slegs 8 punte, die rekord vir die minste punte nog ooit. Die enigste span teen wie Tasmania nie verloor het nie was [[1. FC Kaiserslautern]], teen wie daar in beide wedstryde gelykop gespeel is. Die span hou onder meer die volgende Bundesligarekords:
Dit was gou duidelik dat Tasmania Berlyn te swak vir die Bundesliga was en hoewel daar in die eerste wedstryd met 2-0 teen [[Karlsruher SC]] geseëvier is, sou die klub geskiedenis maak met die slegste Bundesligaseisoen nog ooit. Die span kon slegs 2 wedstryde wen, slegs 15 doele aanteken en het 108 afgestaan. Tasmania het loshande laaste geëindig met slegs 8 punte, die rekord vir die minste punte nog ooit. Die enigste span teen wie Tasmania nie verloor het nie was [[1. FC Kaiserslautern]], teen wie daar in beide wedstryde gelykop gespeel is. Die span hou onder meer die volgende Bundesligarekords:


* 49ste en laaste in die [[Bundesliga ewige-tabel]]
* 49ste en laaste in die [[Bundesliga ewige-tabel]]
* Minste wedstryde gewen in ‘n seisoen (2)
* Minste wedstryde gewen in 'n seisoen (2)
* Meeste wedstryde verloor in ‘n seisoen (28)
* Meeste wedstryde verloor in 'n seisoen (28)
* Enigste Bundesligaspan ooit sonder enige weg-oorwinnings
* Enigste Bundesligaspan ooit sonder enige weg-oorwinnings
* Langste periode sonder ‘n oorwinning (31 wedstryde - [[14 Augustus]] [[1965]] tot [[21 Mei]] [[1966]])
* Langste periode sonder 'n oorwinning (31 wedstryde - [[14 Augustus]] [[1965]] tot [[21 Mei]] [[1966]])
* Meeste tuisnederlae (12)
* Meeste tuisnederlae (12)
* Meeste opeenvolgende tuiswedstryde sonder ‘n oorwinning (15)
* Meeste opeenvolgende tuiswedstryde sonder 'n oorwinning (15)
* Meeste opeenvolgende nederlae (10). Hierdie rekord is deur [[DSC Arminia Bielefeld]] in die 1999/00-seisoen geëwenaar (tydens die 10de wedstryd is die span deur die skare as ''Tasmania Bielefeld'' toegesnou).
* Meeste opeenvolgende nederlae (10). Hierdie rekord is deur [[DSC Arminia Bielefeld]] in die 1999/00-seisoen geëwenaar (tydens die 10de wedstryd is die span deur die skare as ''Tasmania Bielefeld'' toegesnou).
* Slegste doeleverskil: 15-108
* Slegste doeleverskil: 15-108
* Grootste tuisnederlaag: 0-9 teen [[Meidericher SV]] ([[26 Maart]] [[1966]])
* Grootste tuisnederlaag: 0-9 teen [[Meidericher SV]] ([[26 Maart]] [[1966]])
* Minste aantal toeskouers vir ‘n Bundesliga-wedstryd: 827 ([[15 Januarie]] [[1966]] teen VfL Borussia Mönchengladbach). Die span het egter vir sy eerste tuiswedstryd 81 500 toeskouers getrek en vir die tweede 70 000.
* Minste aantal toeskouers vir 'n Bundesliga-wedstryd: 827 ([[15 Januarie]] [[1966]] teen VfL Borussia Mönchengladbach). Die span het egter vir sy eerste tuiswedstryd 81 500 toeskouers getrek en vir die tweede 70 000.


==Die tydperk na relegasie==
== Die tydperk na relegasie ==
Tussen [[1966]] en [[1973]] het die klub nog 2 keer die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga gehaal, maar was beide kere onsuksesvol. In [[1973]] is die klub bankrot verklaar, maar dis onmiddellik herstig as ''SC Tasmania 73 Neukölln''. Die klub het in [[2001]] die huidige naam aangeneem en ding tans (status: [[2007]]) in die Verbandsliga Berlyn op die 5de vlak mee.
Tussen [[1966]] en [[1973]] het die klub nog 2 keer die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga gehaal, maar was beide kere onsuksesvol. In [[1973]] is die klub bankrot verklaar, maar dis onmiddellik herstig as ''SC Tasmania 73 Neukölln''. Die klub het in [[2001]] die huidige naam aangeneem en ding tans (status: [[2007]]) in die Verbandsliga Berlyn op die 5de vlak mee.


==Onlangse ligaposisionering==
== Onlangse ligaposisionering ==
{|
{|
|-
|-
Lyn 89: Lyn 90:
|}
|}


==Eksterne skakels==
== Eksterne skakels ==
*[http://www.tasmania-berlin.de Amptelike klubwerf]
*[http://www.tasmania-berlin.de Amptelike klubwerf]
*[http://www.abseits-soccer.com/clubs/tasmania.html Abseits Guide to German Soccer]
*[http://www.abseits-soccer.com/clubs/tasmania.html Abseits Guide to German Soccer]


{{Normdata}}
[[Kategorie:Duitse sokkerklubs|Tasmania]]
[[Kategorie:Berlyn]]


[[de:SC Tasmania 1900 Berlin]]
[[Kategorie:Duitse sokkerklubs|Tasmania]]
[[Kategorie:Sport in Berlyn]]
[[en:SC Tasmania 1900 Berlin]]
[[fr:SV Tasmania Gropiusstadt 73]]
[[it:Sport-Club Tasmania von 1900 Berlin]]
[[lt:SV Tasmania Gropiusstadt 73]]
[[nl:Tasmania Berlin]]
[[pl:SV Tasmania Gropiusstadt 1973 Berlin]]
[[pt:SC Tasmania 1900 Berlin]]
[[ru:Тасмания 1900]]
[[sv:SC Tasmania 1900 Berlin]]
[[uk:Тасманія 1900]]

Huidige wysiging sedert 16:25, 10 September 2018

SV Tasmania Gropiusstadt 73

Volledige naam Sportverein Tasmania-Gropiusstadt ,
1973 e.V.
Stigtingsdatum 2 Junie 1900
Tuisveld Werner Seelenbinder Sportpark,
Berlyn
Kapasiteit 3 000
Kompetisie Verbandsliga Berlyn

SV Tasmania Gropiusstadt 73 is 'n sportklub uit die Neukölln-distrik van Berlyn, die hoofstad van Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook 'n afdeling vir kegelbal. Gropiusstadt is 'n buurt in Neukölln.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die klub is op 2 Junie 1900 gestig as Rixdorfer TuFC Tasmania 1900. In die 1910/11-seisoen het die klub as kampioen van die Märkische Fußballbund aan die uitspeelwedstryde om die Duitse sokkerkampioenskap deelgeneem, maar is in die eerste rondte met 5-0 deur Karlsruher FV uitgeskakel.

In 1912 is Rixdorf se naam na Neukölln verander en is die klub herdoop na Neuköllner SC Tasmania. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub deur die Geallieerdes ontbind, maar dis 'n jaar later herstig as SG Mitte-Neukölln. In 1949 is die klub herdoop na Tasmania 1900 Berlyn.

Promosie na die Bundesliga

[wysig | wysig bron]

In 1965 het die DFB vir Hertha BSC Berlyn uit die Bundesliga gerelegeer na 'n oortreding van die spelervergoedingreëls. Nadat sowel Karlsruher SC as FC Schalke 04 op die vakante plek probeer beslag lê het, het die DFB op die ou end besluit dat geen span daardie seisoen sou relegeer nie en dat die kompetisie tot 18 spanne vergroot word. Die wenner van die Berlynse Regionalliga was Tennis Borussia Berlyn, maar hulle het uitgeval in die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga teen FC Beiere München en VfL Borussia Mönchengladbach. Die DFB wou egter vir politieke redes (dit was in die dae van die Koue Oorlog) 'n span uit Berlyn in die Bundesliga hê en het Hertha se plek vir Spandauer SV, wat tweede in die Regionalliga (destyds die tweede liga) geëindig het, aangebied. Spandauer SV het egter die aanbod van die hand gewys en dit het die weg vir Tasmania Berlyn, wat derde in die Regionalliga geëindig het, gebaan om na die Bundesliga te promoveer. Hierdie besluite is eers 2 weke voor die afskop van die nuwe seisoen gefinaliseer.

Dit was gou duidelik dat Tasmania Berlyn te swak vir die Bundesliga was en hoewel daar in die eerste wedstryd met 2-0 teen Karlsruher SC geseëvier is, sou die klub geskiedenis maak met die slegste Bundesligaseisoen nog ooit. Die span kon slegs 2 wedstryde wen, slegs 15 doele aanteken en het 108 afgestaan. Tasmania het loshande laaste geëindig met slegs 8 punte, die rekord vir die minste punte nog ooit. Die enigste span teen wie Tasmania nie verloor het nie was 1. FC Kaiserslautern, teen wie daar in beide wedstryde gelykop gespeel is. Die span hou onder meer die volgende Bundesligarekords:

  • 49ste en laaste in die Bundesliga ewige-tabel
  • Minste wedstryde gewen in 'n seisoen (2)
  • Meeste wedstryde verloor in 'n seisoen (28)
  • Enigste Bundesligaspan ooit sonder enige weg-oorwinnings
  • Langste periode sonder 'n oorwinning (31 wedstryde - 14 Augustus 1965 tot 21 Mei 1966)
  • Meeste tuisnederlae (12)
  • Meeste opeenvolgende tuiswedstryde sonder 'n oorwinning (15)
  • Meeste opeenvolgende nederlae (10). Hierdie rekord is deur DSC Arminia Bielefeld in die 1999/00-seisoen geëwenaar (tydens die 10de wedstryd is die span deur die skare as Tasmania Bielefeld toegesnou).
  • Slegste doeleverskil: 15-108
  • Grootste tuisnederlaag: 0-9 teen Meidericher SV (26 Maart 1966)
  • Minste aantal toeskouers vir 'n Bundesliga-wedstryd: 827 (15 Januarie 1966 teen VfL Borussia Mönchengladbach). Die span het egter vir sy eerste tuiswedstryd 81 500 toeskouers getrek en vir die tweede 70 000.

Die tydperk na relegasie

[wysig | wysig bron]

Tussen 1966 en 1973 het die klub nog 2 keer die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga gehaal, maar was beide kere onsuksesvol. In 1973 is die klub bankrot verklaar, maar dis onmiddellik herstig as SC Tasmania 73 Neukölln. Die klub het in 2001 die huidige naam aangeneem en ding tans (status: 2007) in die Verbandsliga Berlyn op die 5de vlak mee.

Onlangse ligaposisionering

[wysig | wysig bron]
  • 1963-64 (II) Regionalliga Berlyn 1ste
  • 1964-65 (II) Regionalliga Berlyn 3de
  • 1965-66 (I) Bundesliga 18de
  • 1966-67 (II) Regionalliga Berlyn 1ste
  • 1967-68 (II) Regionalliga Berlyn 1ste
  • 1968-69 (II) Regionalliga Berlyn 1ste
  • 1969-70 (II) Regionalliga Berlyn 1ste
  • 1970-71 (II) Regionalliga Berlyn 1ste
  • 1971-72 (II) Regionalliga Berlyn 1ste
  • 1972-73 (II) Regionalliga Berlyn 1ste
bankrotskap
  • 1973-74 (VII) C-Klasse
  • 1974-75 (VI) B-Klasse
  • 1975-76 (VI) A-Klasse
  • 1976-77 (VI) A-Klasse
  • 1977-78 (V) A-Klasse
  • 1978-79 (IV) Landesliga Berlyn 5de
  • 1979-80 (IV) Landesliga Berlyn 6de
  • 1980-81 (IV) Landesliga Berlyn 2de
  • 1981-82 (III) Am.Oberliga Berlyn 9de
  • 1982-83 (III) Am.Oberliga Berlyn 14de
  • 1983-84 (III) Am.Oberliga Berlyn 13de
  • 1984-85 (III) Am.Oberliga Berlyn 7de
  • 1985-86 (III) Am.Oberliga Berlyn 8ste
  • 1986-87 (III) Am.Oberliga Berlyn 3de
  • 1987-88 (III) Am.Oberliga Berlyn 6de
  • 1988-89 (III) Am.Oberliga Berlyn 9de
  • 1989-90 (III) Am.Oberliga Berlyn 10de
  • 1990-91 (III) Am.Oberliga Berlyn 16de
  • 1991-92 (IV) Verbandsliga Berlyn
  • 1992-93 (IV) Verbandsliga Berlyn 5de
  • 1993-94 (IV) Verbandsliga Berlyn 18de
  • 1994-95 (VI) Landesliga Berlyn-2 8ste
  • 1995-96 (VI) Landesliga Berlyn-2 1ste
  • 1996-97 (V) Verbandsliga Berlyn 1ste
  • 1997-98 (IV) Oberliga Noordoos-Noord 6de
  • 1998-99 (IV) Oberliga Noordoos-Noord 16de
  • 1999-00 (V) Verbandsliga Berlyn 19de
  • 2000-01 (VI) Landesliga Berlyn-1 12de
  • 2001-02 (VI) Landesliga Berlyn-2 2de
  • 2002-03 (V) Verbandsliga Berlyn 2de
  • 2003-04 (V) Verbandsliga Berlyn 2de
  • 2004-05 (V) Verbandsliga Berlyn 10de
  • 2005-06 (V) Verbandsliga Berlyn 2de
  • 2006-07 (V) Verbandsliga Berlyn 2de
  • 2007-08 (V) Verbandsliga Berlyn

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]