Gaan na inhoud

Termometer: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
RAM (besprekings | bydraes)
Nuwe blad: thumb|'n Kliniese kwiktermometer 'n '''Termometer''' is 'n toestel wat die temperatuur of temperatuurgradiënt meet deur van 'n verskeidenheid ...
 
k thumb → duimnael
 
(15 wysigings tussenin deur 11 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Beeld:Clinical thermometer 38.7.JPG|thumb|'n Kliniese kwiktermometer]]
[[Beeld:Clinical thermometer 38.7.JPG|duimnael|'n Kliniese kwiktermometer]]

'n '''Termometer''' is 'n toestel wat die [[temperatuur]] of temperatuurgradiënt meet deur van 'n verskeidenheid beginsels gebruik te maak. 'n Termometer het twee belangrike elemente: die temperatuursensor (bv. die bol van 'n [[kwik|kwiktermometer]]) waarin 'n fisiese verandering plaasvind wat verbind word met die temperatuur, plus 'n manier om die fisiese verandering in 'n waarde om te skakel (bv. die skaal op 'n kwiktermometer). Termometers maak toenemend van elektroniese maniere gebruik om 'n digitale lesing of inset tot 'n rekenaar te lewer.

{{Saadjie}}
[[Kategorie:Meettoestelle]]

[[Kategorie:Meetinstrumente]]

Huidige wysiging sedert 21:02, 15 Januarie 2019

'n Kliniese kwiktermometer

'n Termometer is 'n toestel wat die temperatuur of temperatuurgradiënt meet deur van 'n verskeidenheid beginsels gebruik te maak. 'n Termometer het twee belangrike elemente: die temperatuursensor (bv. die bol van 'n kwiktermometer) waarin 'n fisiese verandering plaasvind wat verbind word met die temperatuur, plus 'n manier om die fisiese verandering in 'n waarde om te skakel (bv. die skaal op 'n kwiktermometer). Termometers maak toenemend van elektroniese maniere gebruik om 'n digitale lesing of inset tot 'n rekenaar te lewer.