Gaan na inhoud

SR-71 Blackbird: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Goeie nag ou grote!
Ai!
 
(9 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 3: Lyn 3:
|subsjabloon=
|subsjabloon=
|beeld=Lêer:Lockheed SR-71 Blackbird.jpg
|beeld=Lêer:Lockheed SR-71 Blackbird.jpg
|byskrif='n SR-71B oor die Sierra Nevada-berge van Kalifornië in 1994.
|byskrif=<center>'n SR-71B oor die Sierra Nevada-berge van Kalifornië in 1994.</center>
|tipe=Strategiese verkenningsvliegtuig
|tipe=Strategiese verkenningsvliegtuig
|vervaardiger=[[Lockheed]], Skunk Works-afdeling
|vervaardiger=[[Lockheed]] [[Skunk Works]]-afdeling
|ontwerper=Clarence "Kelly" Johnson
|ontwerper=Clarence "Kelly" Johnson
|eerste vlug=22 Desember 1964
|eerste vlug=22 Desember 1964
Lyn 22: Lyn 22:
}}
}}


Die '''Lockheed SR-71 Blackbird''' was 'n gevorderde, langafstand, Mach 3+ strategiese verkennings[[vliegtuig]].<ref>[http://www.lockheedmartin.com/us/100years/programs/sr-71-blackbird.html "SR-71 Blackbird".] ''lockheedmartin.com''. URL besoek op 14 Maart 2010.</ref> Dit is ontwikkel as 'n geheime projek van die Lockheed A-12 verkenningsvliegtuig in die 1960's deur Lockheed en sy "Skunk Works"-afdeling. Clarence "Kelly" Johnson was verantwoordelik vir baie van die ontwerp se innoverende konsepte.
Die '''Lockheed SR-71 Blackbird''' was 'n gevorderde, langafstand, [[Mach-getal|Mach]] 3+ strategiese verkennings[[vliegtuig]].<ref>[http://www.lockheedmartin.com/us/100years/programs/sr-71-blackbird.html "SR-71 Blackbird".] ''lockheedmartin.com''. URL besoek op 14 Maart 2010.</ref> Dit is ontwikkel as 'n geheime projek van die Lockheed A-12 verkenningsvliegtuig in die 1960's deur Lockheed se "[[Skunk Works]]"-afdeling. [[Clarence "Kelly" Johnson]] was verantwoordelik vir baie van die ontwerp se innoverende konsepte.


Tydens verkenningsmissies, het die SR-71 teen so 'n hoë spoed en hoogte gevlieg, dat dit enige bedreiging kon uitoorlê. Indien 'n naderende oppervlak-tot-lug missiel opgespoor word, was die standaard ontwykende aksie eenvoudig om te versnel en weg te vlieg van die gevaar.<ref name="SR71 Blackbird 2006">"SR71 Blackbird" PBS dokumentêr, vertoon: 15 November 2006.</ref>
Tydens verkenningsmissies, het die SR-71 teen so 'n hoë spoed en hoogte gevlieg, dat dit enige bedreiging kon uitoorlê. Indien 'n naderende [[grond-tot-lugmissiel]] opgespoor word, was die standaardontwykende aksie eenvoudig om te versnel en weg te vlieg van die gevaar.<ref name="SR71 Blackbird 2006">"SR71 Blackbird" PBS dokumentêr, vertoon op 15 November 2006.</ref>


Die '''SR-71''' dien in die [[Amerikaanse Lugmag]] van 1964-1998. 'n Totaal van 32 van hierdie vliegtuig is gebou; 12 word verloor in ongelukke, maar nie een word verloor deur vyandige aksie nie.<ref>Landis and Jenkins 2005, bl. 98–101.</ref> Verskeie byname is aan die SR-71 gegee, insluitend ''Blackbird'' en ''Habu''. Sedert 1976, hou dit die wêreldrekord vir die vinnigste lug-asemhaling bemande vliegtuig, 'n rekord wat voorheen deur die [[Lockheed YF-12|YF-12]] gehou is.<ref>Landis and Jenkins 2005, bl. 78.</ref><ref>Pace 2004, bl. 159</ref>
Die '''SR-71''' het in die [[Amerikaanse Lugmag]] gedien van 1964-1998. 'n Totaal van 32 van hierdie vliegtuie is gebou; 12 is verloor in ongelukke, maar nie een is verloor deur vyandige aksie nie.<ref>Landis and Jenkins 2005, bl. 98–101.</ref> Verskeie byname is aan die SR-71 gegee, insluitend ''Blackbird'' en ''Habu''. Sedert 1976 hou dit die wêreldrekord vir die vinnigste luggeaspireerde bemande vliegtuig, 'n rekord wat voorheen deur die [[Lockheed YF-12]] gehou is.<ref>Landis and Jenkins 2005, bl. 78.</ref><ref>Pace 2004, bl. 159</ref>


== Verwysings ==
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Lockheed SR-71 Blackbird}}
{{Commons-kategorie inlyn|Lockheed SR-71 Blackbird}}
{{Verwysings|2}}
{{Verwysings|2}}

{{Lugvaart-saadjie}}


{{en-vertaal|Lockheed SR-71 Blackbird}}
{{en-vertaal|Lockheed SR-71 Blackbird}}


[[Kategorie:Militêre vliegtuie]]
[[Kategorie:Patrollievliegtuie]]

{{Link FA|he}}
{{Link FA|hr}}

Huidige wysiging sedert 12:45, 21 April 2019

SR-71 Blackbird
'n SR-71B oor die Sierra Nevada-berge van Kalifornië in 1994.
Tipe Strategiese verkenningsvliegtuig
Vervaardiger Lockheed Skunk Works-afdeling
Ontwerp deur Clarence "Kelly" Johnson
Nooiensvlug 22 Desember 1964
Bekendstelling 1966
Onttrek 1999
Hoofgebruiker Amerikaanse Lugmag
NASA
Aantal gebou 32
Ontwikkel van Lockheed A-12

Die Lockheed SR-71 Blackbird was 'n gevorderde, langafstand, Mach 3+ strategiese verkenningsvliegtuig.[1] Dit is ontwikkel as 'n geheime projek van die Lockheed A-12 verkenningsvliegtuig in die 1960's deur Lockheed se "Skunk Works"-afdeling. Clarence "Kelly" Johnson was verantwoordelik vir baie van die ontwerp se innoverende konsepte.

Tydens verkenningsmissies, het die SR-71 teen so 'n hoë spoed en hoogte gevlieg, dat dit enige bedreiging kon uitoorlê. Indien 'n naderende grond-tot-lugmissiel opgespoor word, was die standaardontwykende aksie eenvoudig om te versnel en weg te vlieg van die gevaar.[2]

Die SR-71 het in die Amerikaanse Lugmag gedien van 1964-1998. 'n Totaal van 32 van hierdie vliegtuie is gebou; 12 is verloor in ongelukke, maar nie een is verloor deur vyandige aksie nie.[3] Verskeie byname is aan die SR-71 gegee, insluitend Blackbird en Habu. Sedert 1976 hou dit die wêreldrekord vir die vinnigste luggeaspireerde bemande vliegtuig, 'n rekord wat voorheen deur die Lockheed YF-12 gehou is.[4][5]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "SR-71 Blackbird". lockheedmartin.com. URL besoek op 14 Maart 2010.
  2. "SR71 Blackbird" PBS dokumentêr, vertoon op 15 November 2006.
  3. Landis and Jenkins 2005, bl. 98–101.
  4. Landis and Jenkins 2005, bl. 78.
  5. Pace 2004, bl. 159
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.