Gaan na inhoud

Muis (rekenaar): Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
'''I am Trieu Thuan Son, the sockpuppet in Vi Wiki.'''
Etikette: Teruggerol Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k Beskerm "Muis (rekenaar)": Vandalisme ([Wysig=Laat slegs administrateurs toe] (verval op 13 Februarie 2024 om 07:50 (UTC)) [Skuif=Laat slegs administrateurs toe] (verval op 13 Februarie 2024 om 07:50 (UTC)))
 
(9 wysigings tussenin deur 6 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:3-Tasten-Maus Microsoft.jpg|duimnael|'n Standaard rekenaarmuis met twee knoppies en 'n rolwiel.]]
['''I am Trieu Thuan Son, the sockpuppet in Vi Wiki.'''
[Lêer:3-Tasten-Maus Microsoft.jpg|duimnael|'n Standaard rekenaarmuis met twee knoppies en 'n rolwiel.]]

'n '''Muis''' is 'n [[randapparatuur]] toestel wat gebruik word om met 'n [[rekenaar]] te werk. As die muis op 'n ondersteunende oppervlak beweeg word, word die twee-dimensionele beweging op die skerm weerspieël. Fisies bestaan 'n muis uit 'n huisie wat in die gebruiker se hand gehou word, met een of meer knoppies en 'n opsionele rolwiel.

Huidige wysiging sedert 07:50, 13 Augustus 2023

'n Standaard rekenaarmuis met twee knoppies en 'n rolwiel.

'n Muis is 'n randapparatuur toestel wat gebruik word om met 'n rekenaar te werk. As die muis op 'n ondersteunende oppervlak beweeg word, word die twee-dimensionele beweging op die skerm weerspieël. Fisies bestaan 'n muis uit 'n huisie wat in die gebruiker se hand gehou word, met een of meer knoppies en 'n opsionele rolwiel.

Die term “muis” het ontstaan by die Stanford Universiteit omdat vroeëre modelle soos die knaagdier gelyk het.

Die eerste geïntegreerde muis op die mark was deel was van 'n persoonlike rekenaar, die Xerox 8010 Star Information System wat in 1981 vrygestel was.

Sien ook

[wysig | wysig bron]