Gaan na inhoud

Biomolekule: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.5.2) (robot Bygevoeg: vi:Phân tử sinh học
No edit summary
 
(13 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Geen bronnelys}}
{{Skoonmaak}}
{{Skoonmaak}}


[[Lêer:Myoglobin.png|duimnael|regs|'n Voorstelling van die 3D-struktuur van [[mioglobien]]. Dit wys [[alfa-heliks]]e, voorgestel deur linte. Hierdie proteïen was die eerste struktuur wat opgelos is met [[X-straalkristallografie]] deur [[Max Perutz]] en [[John Kendrew|Sir John Cowdery Kendrew]] in 1958. Hulle het 'n [[Nobelprys vir Chemie]] doorvoor ontvang.]]
''Biologie van die Lewe : Molekulêre, sellulêre en weefselvlak''


'n '''Biomolekule''' of '''biologiese molekule''' is 'n losweg gebruikte term vir [[molekule]]s wat in [[organisme]]s aangetref word en wat noodsaaklik is vir een of meer tipiese [[biologiese proses]], soos [[seldeling]], [[morfogenese]], of [[Ontwikkelingsbiologie|ontwikkeling]].<ref name="Bunge" />
'''Organiese molekules''' is molekulêre verbindings wat gemaak word uit Koolstof, Waterstof en Stikstof in lewendige organismes.
Slegs Koolhidrate, Proteïne en Vette/olies/lipiede is organiese molekules.


Biomolekules sluit groot [[Makromolekuul|makromolekules]] in, soos [[proteïen]]e, [[koolhidraat|koolhidrate]], [[lipied]]e, en [[nukleïnesure]], maar daar is ook klein molekules soos primêre en sekondêre [[metaboliet]]e en [[natuurlike produk]]te. 'n Meer algemene naam vir hierdie klas stowwe is ''biologiese materiale''. Biomolekules is 'n belangrike deel van lewende organismes. Biomolekules is dikwels ''endogeen'',<ref name="ref2" /> (hulle word binne die organisme geproduseer),<ref name="tfd" /> maar organismes benodig gewoonlik eksogene biomolekules, byvoorbeeld sekere mikro- en makrovoedingstowwe, om te oorleef.
'''Koolhidrate''' sluit in : suikers, glukose, stysels en sellulose.
word opgedeel in 3 basiese groepe
Mono-sakariede (eenvoudige suikers) bv Glukose, Galaktose en Fruktose.
Di-sakariede (dubbel suikers of 2 mono-sakariede) bv. Gukrose (Glukose+Fruktose) Laktose (Glukose+Galaktose) en Maltose.
Poli-sakaride - kombinasies van monosakariede bv. Stysels, Chitien en Sellulose


== Tipes biomolekules ==
Koolhidrate word opgebou uit Waterstof(H), Suurstof(0) en Koolstof(C)


=== Organiese molekules ===
''Funksies en biologiese belangrikheid van koolhidrate''.
'''Organiese molekules''' is molekulêre verbindings wat gemaak word uit [[koolstof]], [[waterstof]], [[stikstof]] en soms [[swawel]] in lewendige organismes.
Glukose - hoof energiebron vir diere en plante en ook die boustene van stysel en sellulose.
Fruktose - suiker in vrugte
Laktose - kom voor in melk
Sukrose - is n natuurlike suiker/versoeter
Stysel - bron van reserwe energie
Sellulose - geen stewigheid aan plantselle se selwande
Chitien - waarvan insekte se eksoskelet gemaak is.


=== Koolhidrate ===
'''Proteïne''' sluit in Hormone, ensiense, nukleinsure en vitamine.
'''[[Koolhidraat|Koolhidrate]]''' sluit in: [[suikers]], [[glukose]], stysels en [[sellulose]].
Dit is die enigste organiese molekuul wat Swawel, Magnesium, Fosfor en Kalium kan bevat.
Proteïne bestaan uit die elemente, Koolstof, Waterstof, Suurstof, Swawel, Fosfor, Magnesium en Stikstof.
Voorbeelde van algemene proteïne is Milosien in vleis spierselle, Kollageen in kraakbeen, Keratien in hare en naels, Hemoglobien in bloed selle.
Aminosure word gekoppel deur peptoolbindings. ( 2 aminosure verbind met n peptied binding word n di-peptied genoem, 3 aminosure verbind word n Tri-peptied genoem, meer as 3 maar minder as 50 verbind word n poli-peptied genoem. Meer as 50 aminosure saam word 'n proteïne genoem, die kleinste proteïen is insulien en het 51 aminosure.)


Hulle word opgedeel in 3 basiese groepe:
''Funksies en biologiese belangrikheid van Proteïne''
# Monosakkariede (eenvoudige suikers) bv. [[glukose]], [[galaktose]] en [[fruktose]].
# Disakkariede (dubbelsuikers of 2 monosakariede) bv. [[sukrose]] ([[glukose]]+[[fruktose]]), [[laktose]] ([[glukose]]+galaktose) en [[maltose]].
# Polisakkariede - kombinasies van monosakariede bv. stysels, chitien en [[sellulose]].


[[Koolhidraat|Koolhidrate]] word opgebou uit [[waterstof]] (H), [[suurstof]] (O) en [[koolstof]] (C).
15% van proteplasma bestaan uit proteïne
Eenheidsmembrane en nukleusmembrane van selle bestaan uit proteïne
Ensieme en hormone is proteïen
Oortollige proteïne word as reserwe brandstof gebruik
Die nukleinsure DNS en RNS is proteïne ( genetiese/oorerflike materiaal.)


==== Funksies en biologiese belangrikheid van koolhidrate ====
'''Lipiede''' (Vette en Olies)
* [[Glukose]] - hoof energiebron vir diere en plante en ook die boustene van stysel en [[sellulose]].
Bestaan uit Koolstof (C), Waterstof(H) en Suurstof (0)
* [[Fruktose]] - suiker in [[vrug]]te
n Lipied molekule bestaan uit 1 x Gliserol en 3 x vetsure
* [[Laktose]] - kom voor in [[melk]]
Verhouding H:O is baie groter as in Koolhidrate.
* [[Sukrose]] - is 'n natuurlike suiker/versoeter
* [[Stysel]] - bron van reserwe energie
* [[Sellulose]] - geen stewigheid aan plantselle se selwande
* [[Chitien]] - waarvan [[insek]]te se [[eksoskelet]] gemaak is.


=== Proteïne ===
''Daar is 2 tipes Lipiede''
'''[[Proteïen|Proteïne]]''' sluit in [[Hormoon|hormone]], [[ensiem]]e, [[nukleïnesure]] en [[Vitamien|vitamine]] en is die enigste organiese [[molekuul]] wat [[swawel]], [[magnesium]],[[fosfor]] en [[kalium]] kan bevat.


Proteïne bestaan uit die elemente, koolstof, waterstof, suurstof, swawel, fosfor, magnesium en stikstof.
Versadigde Vette (harde vette)
Vette van Dierlike oorsprong
Geen dubbelbindings tussen Koolstof-atome
verhoog cholesterol vlakke in mens liggaam
half solied by kamertemperatuur
Onversadigde vette ( sagte vette / olies)
Vette van Plant oorsprong
Sommige Koolstof-atome het dubbelbindings
Kan Cholesterol vlakke verlaag
Vloeibaar by kamertemperatuur


Voorbeelde van algemene proteïne is miosien in vleis spierselle, [[kollageen]] in [[kraakbeen]], [[keratien]] in hare en naels en [[hemoglobien]] in bloedselle.

[[Aminosuur|Aminosure]] word gekoppel deur peptiedbindings:

* 2 aminosure wat verbind word 'n dipeptied genoem
* 3 aminosure wat verbind word 'n tripeptied genoem
* meer as 3, maar minder as 50 aminosure wat verbind word 'n polipeptied genoem
* meer as 50 aminosure saam word 'n proteïn genoem. Die kleinste proteïen is [[insulien]] en het 51 aminosure

==== Funksies en biologiese belangrikheid van proteïne ====
* 15% van protoplasma bestaan uit proteïne
* Eenheidsmembrane en nukleusmembrane van selle bestaan uit proteïne
* Ensieme en hormone is proteïen
* Oortollige proteïne word as reserwe brandstof gebruik
* Die nukleïnesure [[DNS]] en [[RNS]] is proteïne (genetiese/oorerflike materiaal)

=== Lipiede ===
'''Lipiede''' (vette en olies) bestaan uit Koolstof (C), Waterstof (H) en Suurstof (O). 'n Lipied molekule bestaan uit 1x gliserol en 3x vetsure. Die verhouding H:O is baie groter as in koolhidrate.

==== Twee tipes lipiede met hul eienskappe ====

===== Versadigde vette (harde vette) =====
* vette van dierlike oorsprong
* geen dubbelbindings tussen koolstofatome
* verhoog cholesterolvlakke in die menslike liggaam
* half-solied by kamertemperatuur

===== Onversadigde vette (sagte vette/olies) =====
* vette van plantaardige oorsprong
* sommige koolstofatome het dubbelbindings
* kan cholesterolvlakke verlaag
* vloeibaar by kamertemperatuur

==== Funksie en biologiese belangrikheid van Lipiede ====
Vette is 'n belangrike energiebron vir diere en plante - dit dien as hitte-isolators, skokbrekers en beskerm belangrike organe.

Wasse (Eng. wax) is ook vette. Bye bou korwe daarmee, voëls maak hulle vere waterdig en vetplante vorm [[kutikula]] om waterverlies te voorkom.


''Funksie en biologiese belangrikheid van Lipiede''
Vette is n belangrike energiebron vir diere en plante, hitte isolators, beskerm belangrike organe en dien as n skokbreker.
Wasse (Eng. Wax) is ook vette, bye bou korwe daarmee, voëls maak hulle vere waterdig, vetplante vorm kutikula om waterverlies te voorkom.
Fosfolipiede vorm die sterk dubbel binneste laag van selmembrane.
Fosfolipiede vorm die sterk dubbel binneste laag van selmembrane.


== Verwysings ==
[[Kategorie:Biologie]]
{{Verwysings|verwysings=
<ref name="Bunge">Bunge, M. (1979). ''Treatise on Basic Philosophy'', vol. 4. Ontology II: A World of Systems, p. 61-2. [https://books.google.com/books?id=4hpNzUzH1E4C&lpg=PP1&hl=pt-BR&pg=PA61 link].</ref>

<ref name="ref2">{{cite book |author1=Voon, C. H. |author2=Sam, S. T. |title=Nanobiosensors for Biomolecular Targeting |date=2019 |publisher=Elsevier |isbn=978-0-12-813900-4 |language=en |chapter=2.1 Biosensors}}</ref>

<ref name="tfd">[https://medical-dictionary.thefreedictionary.com/endogeny endogeny]. (2011) ''Segen's Medical Dictionary''. [http://www.thefreedictionary.com/ The Free Dictionary by Farlex.] Farlex, Inc. Accessed June 27, 2019.</ref>

}}

{{Biologiese organisasie}}
{{Normdata}}


[[Kategorie:Biomolekules]]
[[ar:جزيئة حيوية]]
[[Kategorie:Biochemie]]
[[bg:Биомолекула]]
[[Kategorie:Organiese verbindings]]
[[ca:Biomolècula]]
[[cs:Biomolekula]]
[[da:Biomolekyle]]
[[de:Biomolekül]]
[[el:Βιομόριο]]
[[en:Biomolecule]]
[[eo:Biomolekulo]]
[[es:Biomolécula]]
[[et:Biomolekul]]
[[fi:Biomolekyyli]]
[[fr:Biomolécule]]
[[gd:Bith-mhoileciuil]]
[[hi:जैव अणु]]
[[id:Biomolekul]]
[[it:Biomolecola]]
[[ja:生体物質]]
[[jv:Biomolekul]]
[[kn:ಜೈವಿಕ-ಅಣು]]
[[lmo:Biumulecula]]
[[nl:Biomolecuul]]
[[no:Biomolekyl]]
[[pt:Biomolécula]]
[[ru:Биомолекулы]]
[[sh:Biomolekuli]]
[[sk:Biomolekula]]
[[so:Biomolikule]]
[[sr:Biomolekul]]
[[su:Biomolekul]]
[[sv:Biomolekyl]]
[[th:สารชีวโมเลกุล]]
[[tr:Biyomolekül]]
[[vi:Phân tử sinh học]]
[[yi:ביאמאלעקול]]
[[zh:生物分子]]

Huidige wysiging sedert 12:35, 24 Julie 2024

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.


'n Voorstelling van die 3D-struktuur van mioglobien. Dit wys alfa-helikse, voorgestel deur linte. Hierdie proteïen was die eerste struktuur wat opgelos is met X-straalkristallografie deur Max Perutz en Sir John Cowdery Kendrew in 1958. Hulle het 'n Nobelprys vir Chemie doorvoor ontvang.

'n Biomolekule of biologiese molekule is 'n losweg gebruikte term vir molekules wat in organismes aangetref word en wat noodsaaklik is vir een of meer tipiese biologiese proses, soos seldeling, morfogenese, of ontwikkeling.[1]

Biomolekules sluit groot makromolekules in, soos proteïene, koolhidrate, lipiede, en nukleïnesure, maar daar is ook klein molekules soos primêre en sekondêre metaboliete en natuurlike produkte. 'n Meer algemene naam vir hierdie klas stowwe is biologiese materiale. Biomolekules is 'n belangrike deel van lewende organismes. Biomolekules is dikwels endogeen,[2] (hulle word binne die organisme geproduseer),[3] maar organismes benodig gewoonlik eksogene biomolekules, byvoorbeeld sekere mikro- en makrovoedingstowwe, om te oorleef.

Tipes biomolekules

[wysig | wysig bron]

Organiese molekules

[wysig | wysig bron]

Organiese molekules is molekulêre verbindings wat gemaak word uit koolstof, waterstof, stikstof en soms swawel in lewendige organismes.

Koolhidrate

[wysig | wysig bron]

Koolhidrate sluit in: suikers, glukose, stysels en sellulose.

Hulle word opgedeel in 3 basiese groepe:

  1. Monosakkariede (eenvoudige suikers) bv. glukose, galaktose en fruktose.
  2. Disakkariede (dubbelsuikers of 2 monosakariede) bv. sukrose (glukose+fruktose), laktose (glukose+galaktose) en maltose.
  3. Polisakkariede - kombinasies van monosakariede bv. stysels, chitien en sellulose.

Koolhidrate word opgebou uit waterstof (H), suurstof (O) en koolstof (C).

Funksies en biologiese belangrikheid van koolhidrate

[wysig | wysig bron]

Proteïne

[wysig | wysig bron]

Proteïne sluit in hormone, ensieme, nukleïnesure en vitamine en is die enigste organiese molekuul wat swawel, magnesium,fosfor en kalium kan bevat.

Proteïne bestaan uit die elemente, koolstof, waterstof, suurstof, swawel, fosfor, magnesium en stikstof.

Voorbeelde van algemene proteïne is miosien in vleis spierselle, kollageen in kraakbeen, keratien in hare en naels en hemoglobien in bloedselle.

Aminosure word gekoppel deur peptiedbindings:

  • 2 aminosure wat verbind word 'n dipeptied genoem
  • 3 aminosure wat verbind word 'n tripeptied genoem
  • meer as 3, maar minder as 50 aminosure wat verbind word 'n polipeptied genoem
  • meer as 50 aminosure saam word 'n proteïn genoem. Die kleinste proteïen is insulien en het 51 aminosure

Funksies en biologiese belangrikheid van proteïne

[wysig | wysig bron]
  • 15% van protoplasma bestaan uit proteïne
  • Eenheidsmembrane en nukleusmembrane van selle bestaan uit proteïne
  • Ensieme en hormone is proteïen
  • Oortollige proteïne word as reserwe brandstof gebruik
  • Die nukleïnesure DNS en RNS is proteïne (genetiese/oorerflike materiaal)

Lipiede

[wysig | wysig bron]

Lipiede (vette en olies) bestaan uit Koolstof (C), Waterstof (H) en Suurstof (O). 'n Lipied molekule bestaan uit 1x gliserol en 3x vetsure. Die verhouding H:O is baie groter as in koolhidrate.

Twee tipes lipiede met hul eienskappe

[wysig | wysig bron]
Versadigde vette (harde vette)
[wysig | wysig bron]
  • vette van dierlike oorsprong
  • geen dubbelbindings tussen koolstofatome
  • verhoog cholesterolvlakke in die menslike liggaam
  • half-solied by kamertemperatuur
Onversadigde vette (sagte vette/olies)
[wysig | wysig bron]
  • vette van plantaardige oorsprong
  • sommige koolstofatome het dubbelbindings
  • kan cholesterolvlakke verlaag
  • vloeibaar by kamertemperatuur

Funksie en biologiese belangrikheid van Lipiede

[wysig | wysig bron]

Vette is 'n belangrike energiebron vir diere en plante - dit dien as hitte-isolators, skokbrekers en beskerm belangrike organe.

Wasse (Eng. wax) is ook vette. Bye bou korwe daarmee, voëls maak hulle vere waterdig en vetplante vorm kutikula om waterverlies te voorkom.

Fosfolipiede vorm die sterk dubbel binneste laag van selmembrane.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bunge, M. (1979). Treatise on Basic Philosophy, vol. 4. Ontology II: A World of Systems, p. 61-2. link.
  2. Voon, C. H.; Sam, S. T. (2019). "2.1 Biosensors". Nanobiosensors for Biomolecular Targeting (in Engels). Elsevier. ISBN 978-0-12-813900-4.
  3. endogeny. (2011) Segen's Medical Dictionary. The Free Dictionary by Farlex. Farlex, Inc. Accessed June 27, 2019.