Gaan na inhoud

Sverker Johansson: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
typo
nie meer wees nie!
 
(4 wysigings tussenin deur 3 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 4: Lyn 4:
Sverker Johansson het vanaf 1979 tot 1982 in die tegniese fisika studeer aan die Universiteit van Lund. In 1982 verhuis hy na die Universiteit van Gothenburg en studeer in 1984 vir 'n Baccalaureus in Bedryfsadministrasie. In 1982/83 het Sverker sy basiese diens in Eksjö uitgevoer. Hy het deelgeneem aan navorsing oor deeltjiefisika en deeltjieversnelling by die Super Proton Synchroton (SPS) en die Groot elektron-positron stoorring (LEP) en neem ook deel aan die Helios (NA34)-eksperiment by CERN. Teen einde Mei 1990 voltooi Sverker sy Ph.D.-verhandeling aan die Lund Universiteit: "A study of μμ and eμ-pairs produced in 450 GeV/c p-Be-collisions in HELIOS", en ontwikkel daarna ook sagteware vir DELPHI.

==Wikipediabydraer==
== Wikipediabydraer ==
Sverker Johansson is sedert 2007 'n gebruiker en sedert 2010 ook 'n administrateur op die [[Sweedse Wikipedia]]. As 'n sagteware-ontwikkelaar, het hy in 2009 die algoritmes geskep vir [[:en:lsjbot]], 'n bot wat die 100 000-artikelmerk in die [[Waray-Waray Wikipedia]] op 26 Augustus 2010 bereik het. In die winter 2011/12 ontwikkel hy verder aan sy ''lsjbot'' by die Universiteit van Dalarna, met die Sweedse-, [[Cebuano Wikipedia|Cebuano-]] en Waray-taal Wikipedia's wat sedert 2009 meer as drie miljoen nuwe artikels bygevoeg het. Oor Sverker en sy bot is internasionaal wyd berig in 2014. Die Australiese Sydney Herald het Johansson se prestasies vergelyk met die outomatiese boeke wat deur Philip M. Parker geskryf is.
Sverker Johansson is sedert 2007 'n gebruiker en sedert 2010 ook 'n administrateur op die [[Sweedse Wikipedia]]. As 'n sagteware-ontwikkelaar, het hy in 2009 die algoritmes geskep vir [[lsjbot]], 'n bot wat die 100 000-artikelmerk in die [[Waray-Waray Wikipedia]] op 26 Augustus 2010 bereik het. In die winter 2011/12 ontwikkel hy verder aan sy ''lsjbot'' by die Universiteit van Dalarna, met die Sweedse-, [[Cebuano Wikipedia|Cebuano-]] en Waray-taal Wikipedia's wat sedert 2009 meer as drie miljoen nuwe artikels bygevoeg het.
Oor Johansson en sy bot is internasionaal wyd berig in 2014. Die Australiese Sydney Herald het Johansson se prestasies vergelyk met die outomatiese boeke wat deur Philip M. Parker geskryf is.

{{Saadjie}}
{{Saadjie}}
{{de-vertaal|Sverker Johansson}}
{{de-vertaal|Sverker Johansson}}

{{DEFAULTSORT:Johansson, Sverker}}
[[Kategorie:Geboortes in 1961]]
[[Kategorie:Geboortes in 1961]]
[[Kategorie:Wikipedia bots]]
[[Kategorie:Wikipedia bots]]

Huidige wysiging sedert 18:13, 22 November 2019

Sverker Johansson (2008)

Lars Sverker Johansson (gebore 26 Mei 1961 in Lund, in die suide van Swede) is 'n Sweedse fisikus, taalkundige, spesialisskrywer, universiteitsdosent en 'n groot bydraer tot die aanlynensiklopedieprojek Wikipedia.

Sverker Johansson het vanaf 1979 tot 1982 in die tegniese fisika studeer aan die Universiteit van Lund. In 1982 verhuis hy na die Universiteit van Gothenburg en studeer in 1984 vir 'n Baccalaureus in Bedryfsadministrasie. In 1982/83 het Sverker sy basiese diens in Eksjö uitgevoer. Hy het deelgeneem aan navorsing oor deeltjiefisika en deeltjieversnelling by die Super Proton Synchroton (SPS) en die Groot elektron-positron stoorring (LEP) en neem ook deel aan die Helios (NA34)-eksperiment by CERN. Teen einde Mei 1990 voltooi Sverker sy Ph.D.-verhandeling aan die Lund Universiteit: "A study of μμ and eμ-pairs produced in 450 GeV/c p-Be-collisions in HELIOS", en ontwikkel daarna ook sagteware vir DELPHI.

Wikipediabydraer

[wysig | wysig bron]

Sverker Johansson is sedert 2007 'n gebruiker en sedert 2010 ook 'n administrateur op die Sweedse Wikipedia. As 'n sagteware-ontwikkelaar, het hy in 2009 die algoritmes geskep vir lsjbot, 'n bot wat die 100 000-artikelmerk in die Waray-Waray Wikipedia op 26 Augustus 2010 bereik het. In die winter 2011/12 ontwikkel hy verder aan sy lsjbot by die Universiteit van Dalarna, met die Sweedse-, Cebuano- en Waray-taal Wikipedia's wat sedert 2009 meer as drie miljoen nuwe artikels bygevoeg het.

Oor Johansson en sy bot is internasionaal wyd berig in 2014. Die Australiese Sydney Herald het Johansson se prestasies vergelyk met die outomatiese boeke wat deur Philip M. Parker geskryf is.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wikipedia vertaal.