Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/25 Augustus: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Voyager 1 |
k uitleg aangepas |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
'''[[25 Augustus]]''': [[Onafhanklikheid]]sdag in [[Uruguay]] ([[1825]]) |
'''[[25 Augustus]]''': [[Onafhanklikheid]]sdag in [[Uruguay]] ([[1825]]) |
||
[[Lêer:Hw-ivan4.jpg|right| |
[[Lêer:Hw-ivan4.jpg|right|125px|Iwan die Verskriklike]] |
||
* [[1530]] – Gebore: [[Iwan IV van Rusland|Iwan die Verskriklike]], die eerste [[tsaar]] van [[Tsaredom van Rusland|Rusland]]. |
* [[1530]] – Gebore: '''[[Iwan IV van Rusland|Iwan die Verskriklike]]''', die eerste [[tsaar]] van [[Tsaredom van Rusland|Rusland]]. |
||
* [[1944]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Generaal [[Charles de Gaulle]] marsjeer die [[Frankryk|Franse]] hoofstad binne nadat [[Vrye Franse]] en [[Verenigde State van Amerika|VSA]]-troepe <!--die, a.g.v. 'n bevelsverontagsaming deur Stadtkommandant [[Dietrich von Choltitz]] onvernietigde--> [[Parys]] bevry. |

* [[1967]] – Die leier van die [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] Nazi-party [[George Lincoln Rockwell]] word deur 'n skerpskutter by 'n winkelsentrum in [[Arlington (Virginië)|Arlington]], [[Virginië]], doodgeskiet. |

<!--* [[1989]] – [[Voyager 2]] word die eerste ruimtetuig wat [[Neptunus]] bereik en foto's van die planeet en sy mane terugstuur.--> |
<!--* [[1989]] – [[Voyager 2]] word die eerste ruimtetuig wat [[Neptunus]] bereik en foto's van die planeet en sy mane terugstuur.--> |
||
* [[2003]] – Twee kragtige bomontploffings ruk die [[Indië|Indiese]] stad [[Moembaai]] – minstens 44 mense sterf en 150 word beseer. |
* [[2003]] – Twee kragtige bomontploffings ruk die [[Indië|Indiese]] stad [[Moembaai]] – minstens 44 mense sterf en 150 word beseer. |
||
* [[2012]] – [[Voyager 1]] word die eerste mensgemaakte voorwerp wat die [[Sonnestelsel]] verlaat en die [[interstellêre medium|interstellêre ruimte]] betree.<!-- |
* [[2012]] – [[Voyager 1]] word die eerste mensgemaakte voorwerp wat die [[Sonnestelsel]] verlaat en die [[interstellêre medium|interstellêre ruimte]] betree.<!-- |
||
*[[1920]] - In die [[Pools-Sowjet Oorlog]], eindig die '''[[Slag van Warskou (1920)|Slag van Warskou]]''' met 'n [[Pole|Poolse]] oorwinning. |
* [[1920]] - In die [[Pools-Sowjet Oorlog]], eindig die '''[[Slag van Warskou (1920)|Slag van Warskou]]''' met 'n [[Pole|Poolse]] oorwinning. |
||
*[[1912]] - Die '''[[Kwomintang]]''' word in [[Sjina]] gestig. |
* [[1912]] - Die '''[[Kwomintang]]''' word in [[Sjina]] gestig. |
||
*[[1935]] - Keiser [[Haile Selassie]] berei [[Abessinië]] voor teen 'n dreigende [[Italië|Italiaanse]] inval. |
* [[1935]] - Keiser [[Haile Selassie]] berei [[Abessinië]] voor teen 'n dreigende [[Italië|Italiaanse]] inval. |
||
*[[1984]] - Die [[VSA|Amerikaanse]] skrywer [[Truman Capote]] (van onder meer ''Breakfast at Tiffany's'') sterf. |
* [[1984]] - Die [[VSA|Amerikaanse]] skrywer [[Truman Capote]] (van onder meer ''Breakfast at Tiffany's'') sterf. |
||
*[[1954]] - Gebore: die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] musikant, [[Elvis Costello]]. |
* [[1954]] - Gebore: die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] musikant, [[Elvis Costello]]. |
||
[[ |
[[Lêer:De Gaulle-OWI.jpg|thumb|125px|Generaal Charles de Gaulle]] |
||
--> |
--> |
||
<noinclude> |
|||
</noinclude> |
Wysiging soos op 15:15, 5 Augustus 2015
25 Augustus: Onafhanklikheidsdag in Uruguay (1825)
- 1530 – Gebore: Iwan die Verskriklike, die eerste tsaar van Rusland.
- 1944 – Tweede Wêreldoorlog: Generaal Charles de Gaulle marsjeer die Franse hoofstad binne nadat Vrye Franse en VSA-troepe Parys bevry.
- 1967 – Die leier van die Amerikaanse Nazi-party George Lincoln Rockwell word deur 'n skerpskutter by 'n winkelsentrum in Arlington, Virginië, doodgeskiet.
- 2003 – Twee kragtige bomontploffings ruk die Indiese stad Moembaai – minstens 44 mense sterf en 150 word beseer.
- 2012 – Voyager 1 word die eerste mensgemaakte voorwerp wat die Sonnestelsel verlaat en die interstellêre ruimte betree.