Gaan na inhoud

Kraai: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Legobot (besprekings | bydraes)
k Verplasing van 71 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q43365
k →‎top: +domain = Eukaryota
Lyn 4: Lyn 4:
| image_width = 240px
| image_width = 240px
| image_caption = 'n Raaf (''Corvus corax'')
| image_caption = 'n Raaf (''Corvus corax'')
| domain = [[Eukaryota]]
| regnum = [[Animalia]]
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| phylum = [[Chordata]]

Wysiging soos op 13:17, 6 Augustus 2016

Kraaie
'n Raaf (Corvus corax)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Corvus

Linnaeus, 1758
Spesies
Sien teks

Die kraaie (familie Corvidae, die kraaiagtiges) is groot, oorwegend blinkswart voëls wat enigiets vreet; die grootste lede in die orde Passeriformes, of sangvoëls. Die geslagte lyk eners en jonges lyk baie soos volwassenes. Hulle roep tipies hard en skor.

Kraaie kom op alle vastelande, grotendeels in die gematigde klimaatstreke (behalwe Suid-Amerika), voor en bestaan uit ongeveer 40 soorte. Die familie het waarskynlik sy ontstaan gehad in Sentraal-Asië en het daarvandaan uitgebrei na Noord-Amerika, Mexiko, Afrika, Europa en Australië.

Kraaie, veral rawe, speel 'n belangrike rol in legendes of in die mitologie as voortekens of ongelukbringers, moontlik as gevolg van hulle swart veredos, hulle krasgeluide en hulle gewoonte om aas te vreet, as gevolg waarvan hulle vroeër gereeld op slagvelde te sien was.

Kraaie wat in Suid-Afrika voorkom

Kraaie wat in ander wêrelddele voorkom

Sien ook

Bronnelys