Gaan na inhoud

Bernice West: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Ossewa (besprekings | bydraes)
Voeg by: Beeld
Ossewa (besprekings | bydraes)
Kategorie: opgedateer
Lyn 42: Lyn 42:
{{Normdata}}
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:West, Bernice}}
{{DEFAULTSORT:West, Bernice}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse musici]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse sangers]]

Wysiging soos op 20:24, 27 April 2021

Bernice West
Agtergrondinligting
GenresAfrikaanse Pop Musiek
Beroep(e)Sanger
WebwerfBernice West Music

Bernice West is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit 'Sonop-Blom' vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner in die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal kykNET. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo deur Hoërskool Rustenburg-koor, wat in die media opslae gemaak het. [1]

Diskografie

Albums

  • Net Geleen, 2020, Inhouds Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd

Sien Ook

Verwysings

  1. "Bernice West trek aandag met eerste enkelsnit – Maak my Famous". kykNet. Besoek op 27 April 2021. {{cite web}}: Cite has empty unknown parameter: |1= (hulp)

Eksterne skakels