R56 (Suid-Afrika): Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging |
No edit summary Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging |
||
Lyn 26: | Lyn 26: | ||
Die R56 is bekend as die kortste roete tussen Kaapstad in die Wes-Kaap en Durban in [[KwaZulu-Natal]]. Daar is 12 belangrike dorpe op die R56. Middelburg-Karoo, [[Steynsburg]], Molteno, [[Dordrecht, Oos-Kaap|Dordrecht]], [[Elliot]], [[Ugie]], Maclear, [[Matatiele]], Kokstad, [[Ixopo]], [[Richmond, KwaZulu-Natal|Richmond]] en Pietermaritzburg. |

== Verwysings == |
|||
{{Verwysings}} |
|||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
Wysiging soos op 18:26, 12 Junie 2021
Provinsiale roete R56 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur OKDPOW en KZNDV | ||||
Lengte | 576 km (358 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N9 / N10 in Middelburg | |||
N6 tussen Molteno en Dordrecht R58 in Elliot N2 naby Kokstad N2 naby Harding | ||||
Oospunt | N3 in Pietermaritzburg | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Middelburg Steynsburg Molteno Dordrecht Indwe Ugie Maclear Mount Fletcher Matatiele Kokstad Ixopo Richmond Pietermaritzburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R56 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Middelburg met Pietermaritzburg verbind via Molteno, Maclear en Kokstad. Dit is mede-beskryf met die N2 tussen Kokstad en Stafford’s Post vir 39 kilometer. [1]
Die R56 is bekend as die kortste roete tussen Kaapstad in die Wes-Kaap en Durban in KwaZulu-Natal. Daar is 12 belangrike dorpe op die R56. Middelburg-Karoo, Steynsburg, Molteno, Dordrecht, Elliot, Ugie, Maclear, Matatiele, Kokstad, Ixopo, Richmond en Pietermaritzburg.
Verwysings
- ↑ (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.