Gaan na inhoud

Bergaandblom: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Verbeter
Verbeter
Lyn 27: Lyn 27:
Dit is 'n meerjarige [[geofiet]] wat 60 – 90&nbsp;cm hoog kan word en stam uit vogtige plekke van die kus tot in die berge. Die plant kan deur sy saad of deur sy knolle vermeerder word en het groot welriekende blomme.<ref>{{cite web |url=http://www.plant-world-seeds.com/store/view_seed_item/2959 |title=Plant world seeds |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20171128233856/https://www.plant-world-seeds.com/store/view_seed_item/2959 |archive-date=28 November 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>

Hierdie spesie was een van die eerste van die genus ''Gladiolus'' wat in Europa ingevoer is. In 1745 verskyn dit in Chelsea Physic Garden in Londen, Engeland. Die plant word as [[snyblom]] gekweek. Daar is nou talle hibride soos die colvillei-hibride wat uit ''G. tristis'' en ''G. cardinalis'' ontstaan het.<ref>''Flower Crops: Cultivation and Management'' {{Outeur|A. K. Singh}}, New India Publishing, 2006, ISBN 8189422359, ISBN 9788189422356 bls. 149</ref>
Hierdie [[spesie]] was een van die eerste van die [[genus]] ''Gladiolus'' wat in [[Europa]] ingevoer is. In 1745 verskyn dit in Chelsea Physic Garden in [[Londen]], [[Engeland]]. Die plant word as [[snyblom]] gekweek. Daar is nou talle hibride soos die colvillei-hibride wat uit ''G. tristis'' en ''G. cardinalis'' ontstaan het.<ref>''Flower Crops: Cultivation and Management'' {{Outeur|A. K. Singh}}, New India Publishing, 2006, ISBN 8189422359, ISBN 9788189422356 bls. 149</ref>

== Fotogalery ==
== Fotogalery ==

Wysiging soos op 19:28, 4 Februarie 2023

Bergaandblom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. tristis
Binomiale naam
Gladiolus tristis
L., (1762)
Sinonieme
  • Gladiolus aestivalis Ingram
  • Gladiolus concolor Salisb.
  • Gladiolus flavidus Ingram
  • Gladiolus fulvescens Ingram
  • Gladiolus tristis L. var. aestivalis (Ingram) G.J.Lewis
  • Gladiolus tristis L. var. concolor (Salisb.) Baker

Die bergaandblom[1] (Gladiolus tristis) is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Dit is 'n meerjarige geofiet wat 60 – 90 cm hoog kan word en stam uit vogtige plekke van die kus tot in die berge. Die plant kan deur sy saad of deur sy knolle vermeerder word en het groot welriekende blomme.[3]

Hierdie spesie was een van die eerste van die genus Gladiolus wat in Europa ingevoer is. In 1745 verskyn dit in Chelsea Physic Garden in Londen, Engeland. Die plant word as snyblom gekweek. Daar is nou talle hibride soos die colvillei-hibride wat uit G. tristis en G. cardinalis ontstaan het.[4]

Fotogalery

Verwysings

  1. ook: reebokblom, rooi-afrikaner
  2. "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  3. "Plant world seeds" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017.
  4. Flower Crops: Cultivation and Management A. K. Singh, New India Publishing, 2006, ISBN 8189422359, ISBN 9788189422356 bls. 149