Gaan na inhoud

Soedan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Gerakibot (besprekings | bydraes) op 14:33, 24 Februarie 2013 (r2.6.6) (robot Verwyder: kk:Сұдан)
Republiek van Soedan
Republic of Sudan
جمهورية السودان / Jumhūrīyat al Sūdān
Vlag van Soedan Wapen van Soedan
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Al-Nasr Lana
(Oorwining behoort aan ons)
Volkslied: نحن جند للہ جند الوطن Nahnu Jund Allah Jund Al-watan
(
Ons is die krysmag van God en van Ons Land)
Ligging van Soedan
Hoofstad Khartoem
Grootste stad Omdoerman
Amptelike tale Arabies, Engels
Regering Republiek
Omar al-Bashir
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
- verklaar

van Egipte en die Verenigde Koninkryk
1 Januarie 1956
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 886 068 km2  (16de)
Bevolking
 - --skatting
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
- (36de)
31 894 000
16,4 / km2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2007-skatting

46 155 (77)
1 242(126)

Geldeenheid Soedannese dinar (SDD)
Tydsone
 - Somertyd
MSK (UTC+3)
geen (UTC+3)
Internet-TLD .sd
Skakelkode +249
Kaart van Soedan

Soedan (amptelik Republiek van Soedan, Arabies: جمهورية السودان / Jumhūrīyat al Sūdānجمهورية السودان / Jumhūrīyat al Sūdān) is 'n land in Noord-Afrika en die derde grootste land in Afrika. Dit grens aan Libië in die noordweste, Egipte in die noorde, Tsjaad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die weste, Suid-Soedan in die suide, Ethiopië en Eritrea in die ooste en die Rooi See in die noordooste. Khartoem is die hoofstad en Omdoerman is die grootste stad van Soedan. Soedan het 'n oppervlakte van 1 886 068 km² en het 31 894 000 inwoners in 2008 gehad. Die Nylrivier vloei deur die land. Op 9 Julie 2011 verklaar Suid-Soedan onafhanklikheid van Soedan.


ak:Sudan