Chemiese reaksie
Voorkoms
'n Chemiese reaksie is 'n proses waarin die chemiese binding van een of meer stowwe dusdanig gewysig word dat een of meer nuwe chemiese verbindings gevorm word.
Soorte reaksies
Daar kan talle soorte reaksies onderskei word
Ontbinding
Ontbinding tree op wanneer 'n stof in ander stowwe uitmekaar val
Addisie
Addisie tree op wanneer 'n -gewoonlik klein- molekuul aan 'n ander molekuul geheg word
- Addisie aan eteen.
Substitusie
Substitusie tree op wanneer 'n atoom of groep van 'n molekuul door 'n ander atoom of molekuul vervang word