Millingen aan de Rijn
Voorkoms
Millingen aan de Rijn | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Millingen aan de Rijn in Gelderland | |
Koördinate: 51°52′00″N 6°03′00″O / 51.86667°N 6.05000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Munisipaliteit | Berg en Dal |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,32 km2 (3,98 vk. myl) |
• Land | 8,72 km2 (3,37 vk. myl) |
• Water | 1,6 km2 (0,6 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 897 |
• Digtheid | 676/km2 (1 750/vk. myl) |
Poskode | 6566 |
Skakelkodes | 0481 |
Webwerf | www.millingen.nl |
Millingen aan de Rijn is ’n dorp in die munisipaliteit Berg en Dal in die provinsie Gelderland in Nederland. Dit lê teen die grens met die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die gebied het sowat 6 000 inwoners (2010) en beslaan ’n oppervlakte van 10 km². Millingen aan de Rijn lê oostelik van die stad Nijmegen en suidelik van die Ryn (eintlik die Bijlandsch Kanaal). Na die ooste lê die Duitse dorp Bimmen van die munisipaliteit Kleef.