Gaan na inhoud

STMicroelectronics

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Scip. (besprekings | bydraes) op 05:38, 14 Oktober 2021 (+ Logo)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
STMicroelectronics
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1987
Hoofkantoor Plan-les-OuatesSwitserland
SleutelpersoneJean-Marc Chéry (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteHalfgeleier
Inkomste€10,22 miljard
Werknemers45 500
Webwerfst.com

STMicroelectronics (dikwels eenvoudig ST genoem) is 'n Franse en Italiaanse multinasionale organisasie, met sy hoofkantoor in Plan-les-Ouates, naby Genève in Switserland, wat elektroniese skyfies (halfgeleiers) ontwerp, vervaardig en bemark. Dit is een van die wêreld se voorste spelers in die ekonomiese sektor van halfgeleierproduksie[1]. In September 2017 het die groep by die CAC 40 aangesluit nadat die indeks vier jaar tevore verlaat het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Contacts

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]