Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/21 Augustus
Voorkoms
21 Augustus: Onafhanklikheidsdag in Letland (1991)
- 1911 – Tydens restourasie in die Louvre in Parys word Leonardo da Vinci se Mona Lisa gesteel.
- 1961 – in Kenia word Jomo Kenyatta op 71-jarige ouderdom deur Brittanje vrygelaat nadat hy in 1953 in gevangenis geneem is vir sy rol in die Mau Mau-opstande.
- 1986 - Giftige gas ontsnap van die vulkaniese Nyosmeer in Kameroen – meer as 1700 mense sterf.
- 1989 - George Adamson, bewaringsgesinde, sterf in Kenia.