Gaan na inhoud

Nieu-Suid-Wallis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Morne (besprekings | bydraes) op 19:47, 13 September 2008 (Nuwe blad: '''Nieu-Suid-Wallis''' is 'n Australiese deelstaat in die suidooste van die land. Die deelstaat beslaan 801428 km<sup>2</sup> en is die deelsaat met die grootste bevolking ...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Nieu-Suid-Wallis is 'n Australiese deelstaat in die suidooste van die land. Die deelstaat beslaan 801428 km2 en is die deelsaat met die grootste bevolking sowel as die oudste van die state en gebiede. Dit word in die suide begrens deur Victoria en in die noorde deur Queensland.

Nieu-Suid-Wallis is in 1788 gestig en het oorspronklik 'n groot gedeelte van die vasteland beslaan. Die hoofstad en grootste stad is Sydney.

Eksterne skakels