Negestreep-kardinaal
Voorkoms
Negestreep-kardinaal | |
---|---|
'n Naverwante spesie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | (Huxley, 1880)
|
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. taeniophorus
|
Binomiale naam | |
Apogon taeniophorus |
Die Negestreep-kardinaal (Apogon taeniophorus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Nine-stripe cardinal.
Voorkoms
Die vis het vier donker horisontale strepe oor die lyf en een op die bokant; totaal nege strepe.
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Souhtern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7