Dochiariou-klooster
Voorkoms
Die Dochiariou-klooster (Grieks: Μονή Δοχειαρίου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster op Berg Athos in Griekeland. Dit is 10de in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan die aartsengele Migael en Gabriël. Daar is tans sowat 30 monnike.
Die klooster is die 10de eeu gestig. Een van die kultuurskatte in sy besit is die Ikoon van die Maagd "Gorgoypikoos" ("Sy Wat Gou Hoor"). In die biblioteek is 545 manuskripte, 62 van hulle op perkament, en meer as 5 000 gedrukte boeke.
Sien ook
Eksterne skakels
- Dochiariou op Berg Athos se webtuiste Geargiveer 5 Desember 2008 op Wayback Machine
- Griekse departement van kultuur: Docheiariou Geargiveer 19 Oktober 2006 op Wayback Machine
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia