Goudbruin
Voorkoms
#A52A2A |
Goudbruin is 'n kleur. Dit word dikwels as sommige dames se haarkleur aangedui ("auburn").
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word goudbruin as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #A52A2A |
RGB-kleurmodel | (165, 42, 42) |
CMYK | (10, 91, 86, 20) |
HSV | (0°, 75%, 65%) |
Sien ook
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |