Gaan na inhoud

Gruinard-eiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Gruinard-eiland
Ligging
Ligging van Gruinard-eiland op 'n kaart (Skotland)
Gruinard-eiland
Gruinard-eiland
Gruinard-eiland in Skotland vertoon.
OS-roosterverwysing: NG945945
Naam
Skots-Gaeliese naam: Eilean Gruinneart
Noorse naam: Onbekend
Betekenis van die naam: Vlak fjord
Oppervlak en Piek
Oppervlak: 1,96 km²
Oppervlak rang (Skotse eilande): 112
Hoogste punt: An Eilid 106 m
Bevolking
Bevolking (2001): 0
Bevolking rang (bewoonde Skotse eilande): 101 uit 97
Groeperings
Eilandgroep: Binne-Hebride
Plaaslike Owerheid Highland Council
Scotland
Verwysings: [1][2][3][4]

Gruinard-eiland is 'n klein, ovaalvormige eilandjie in Gruinardbaai ongeveer 1.1 km vanaf die Skotse hoofland. Die eiland is 2 km lank en 1 km breed. Daar is tydens die Tweede Wêreldoorlog met antraks op die eiland ge-eksprimenteer met die gevolg dat die eiland vir jare gevaarlik was vir mense om op te woon. Op 24 April 1990 is die eiland veilig verklaar.

Verwysings

  1. (en) General Register Office for Scotland (28 November 2003) Occasional Paper No 10: Statistics for Inhabited Islands Geargiveer 25 Mei 2007 op Wayback Machine Besoek op 9 Julie 2007.
  2. (en) Haswell-Smith (2004) bl. 187
  3. (en) Ordnance Survey
  4. Iain Mac an Tailleir. "Placenames" (PDF) (in Engels). Pàrlamaid na h-Alba. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 September 2011. Besoek op 8 Desember 2007.