Gaan na inhoud

Library of Congress Control Number

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Voorbeeld van 'n LCCN, soos op die Library of Congress se webtuiste aangedui.

Die Library of Congress Control mlNumber (LCCN) is 'n reeksnommerstelsel vir rekords in die Biblioteek van die V.S.A. Kongres in die Verenigde State.