Gaan na inhoud

Brunswyk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Braunschweig)

Brunswyk

Kaart Wapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Nedersakse
 Koördinate 52°16′N 10°31′O / 52.267°N 10.517°O / 52.267; 10.517
 Stigting Voor 1031
 Stadstatus 1031
 Oppervlak:  
 - Totaal 192,13 vk km
 Hoogte bo seevlak 75 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 250 556[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 304/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 8,8 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 1,5 / 17,5 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 618 mm
 Burgemeester Gert Hoffmann (CDU)
 Amptelike Webwerf braunschweig.de

Brunswyk (Duits: Braunschweig, Nederlands: Brunswijk) is 'n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 250 000 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Braunschweig-Göttingen en lê sowat 40 kilometer van Hannover af.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]