İlham Əliyev
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Ilham Aliyev)
İlham Əliyev | |
Ilham Aliyev in 2023 | |
4de President van Azerbeidjan
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 31 Oktober 2003 | |
Vise | Mehriban Əliyeva |
---|---|
Eerste minister | Artur Rasizade Novruz Mammadov |
Voorafgegaan deur | Heydar Əliyev |
7de Eerste minister van Azerbeidjan
| |
Ampstermyn 4 Augustus 2003 – 4 November 2003 | |
President | Heydar Əliyev |
Voorafgegaan deur | Artur Rasizade |
Opgevolg deur | Artur Rasizade |
2de Voorsitter van die Nuwe Azerbeidjanse Party
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 31 Oktober 2003 | |
Voorafgegaan deur | Heydar Əliyev |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 24 Desember 1961 Bakoe, Azerbeidjanse SSR, Sowjetunie |
Politieke party | Nuwe Azerbeidjanse Party |
Eggenoot/-note | Mehriban Əliyeva (née Pashayeva) (sedert 1983) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Moskouse Staatsinstituut vir Internasionale Aangeleenthede |
Religie | Sjiïtiese Islam |
Handtekening |
İlham Heydər oğlu Əliyev (dikwels ook Ilham Aliyev, * 6 Desember 1961 in Bakoe, Azerbeidjanse SSR, Sowjetunie) beklee sedert 31 Oktober 2003 die amp van president van Azerbeidjan. Hy fungeer daarnaas ook as voorsitter van die Nuwe Azerbeidjanse Party (Yeni Azərbaycan Partiyası) en die Nasionale Olimpiese Komitee van Azerbeidjan.
Hy is die seun van Heydar Əliyev, die voormalige president wat dié amp tussen 1993 en 2003 beklee het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie İlham Əliyev.