Nikotienamied-adenien-dinukleotiedfosfaat
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Nikotienamiedadeninedinukleotiedfosfaat)
Algemeen | |
---|---|
Naam | Nikotienamied-adenien-dinukleotiedfosfaat |
Chemiese formule | |
Molêre massa | |
CAS-nommer | 53-59-8 |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Nikotienamied-adenien-dinukleotiedfosfaat (NADP+ / NADPH) [1] is 'n stof wat 'n uiters belangrike biologiese rol speel. Hierdie waterstofdraermolekuul is 'n kofaktor wat in anaboliese reaksies soos die sintese van lipiede en nuklienesure gebruik word. Hierdie reaksies vereis die gereduseerde vorm van hierdie molekuul (NADPH) as reduksiemiddel.
Moenie NADP+ met NAD+ verwar nie. Die verskil is dat NADP+ 'n fosfaat-groep besit wat aan die 2'-posisie van die ribosering geheg is wat die adeniendeel van die molekuul dra.
Verwysings
[wysig | wysig bron] Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit 'n ander taal se Wikipedia. Sien bron.