Nottinghamshire
Voorkoms
Nottinghamshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Nottinghamshire | |
Hoofstad | West Bridgford |
Oppervlakte | 2 160 km² |
Bevolking | 1 147 100 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 531 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Nottinghamshire |
Administratiewe setel | West Bridgford |
ISO 3166-2: | GB-NTT |
Oppervlakte | 2 085 km² |
Bevolking | 817 900 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 392 inw./km² |
Webtuiste | www.nottscc.gov.uk |
Distrikte en unitêre owerhede | |
|
Nottinghamshire (uitgespreek /ˈnɒtɪŋəmʃər/ of /ˈnɒtɪŋəmʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suid-Yorkshire, Lincolnshire, Leicestershire en Derbyshire. Nottinghamshire het 'n bevolking van sowat 1 147 100 in 2017 gehad en is dus die 17de grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nottinghamshire.
- (en) Amptelike webwerf