macOS
Unix[1][2][3][4][5][5][6] | ||
Ontwikkelaar | ||
---|---|---|
Apple | ||
Webblad | http://www.apple.com/macos | |
Vrystellings | ||
Aanvanklike vrystelling | 24 Maart 2001 | |
Huidige weergawe | 10.15.6 (19G73) (15 Julie 2020 | )|
Voorskouweergawe | 11.0 beta 2 (20A4300b) (7 Julie 2020 | )|
Bronkodemodel | Geslote bron (met oopbron-komponente) | |
Lisensie | Kommersiële eiendom-sagteware | |
Kerntipe | Hibried (XNU) | |
Taal(e) | 38 tale[7] | |
Opdateermetode | Mac App Store (10.8 en later) Voorheen: Software Update (10.0–10.7) | |
Platforms wat ondersteun word | x86-64 (10.4.7 en later) Gestaak: IA-32 (10.4.4–10.6.8; IA-32 programme word nog steeds ondersteun op x86-64) PowerPC (10.0–10.5.8; PowerPC programme word nog steeds ondersteun op x86 met Rosetta tot en met 10.7) | |
Voorafgegaan deur | Mac OS Mojave 10.14 | |
Ondersteuningstatus | ||
Verdere leesstof |
macOS, voorheen bekend as Mac OS X en OS X, is 'n bedryfstelsel vir tafel- en skootrekenaars van die Kaliforniese harde- en sagteware-onderneming Apple Inc.. Mac OS X is in 2001 vrygestel, eerder as Mac OS X, 10.0. Die nuutste weergawe van die bedryfstelsel is macOS 10.15 (macOS Catalina) as opvolger van macOS Mojave (macOS 10.14). Nog in 2020 word die vrystelling van macOS Big Sur verwag, genoem na 'n Kaliforniese kusstreek. Die nuwe bedryfstelsel sal as macOS 11 bekendstaan en beteken dat Apple ná byna twee dekades van macOS10 na 11 oorgaan.[8] Die nuwe bedryfstelsel is die eerste wat sonder Apple se vroeëre hoofontwerper Jonathan Ive ontwikkel is.
Kenmerkend vir macOS is die objekgeoriënteerde gebruikerskoppelvlak (met 'n stabiele oopbron-Darwin- en BSD-Unix-bedryfstelsel in sy kern) en UNIX-03-gesertifiseerde koppelvlakke. macOS is die kommersieel suksesvolste Unix-stelsel vir persoonlike rekenaars en het daarnaas as basis gedien vir nuwe Apple-toestelle soos iPod en iPhone. Darwin dien as gemeenskaplike basis (as core operating system of kernbedryfstelsel met XNU-hibiriedkern). Gemodifiseerde variante van macOS dien as bedryfstelsel vir iPhone, iPad, iPod Touch, Apple Watch en Apple TV.
Apple Inc. se lisensiebepalings beperk die gebruik van macOS tot die onderneming se eie hardeware.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Mac OS X Version 10.5 on Intel-based Macintosh computers" (in Engels). The Open Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op 4 Desember 2014.
- ↑ "Mac OS X Version 10.6 on Intel-based Macintosh computers" (in Engels). The Open Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 4 Desember 2014.
- ↑ "Apple technology brief on UNIX" (PDF) (in Engels). Apple. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 5 November 2008.
- ↑ "Mac OS X Version 10.8 on Intel-based Macintosh computers" (in Engels). The Open Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019. Besoek op 4 Desember 2014.
- ↑ 5,0 5,1 "OS X Version 10.9 on Intel-based Macintosh computers" (in Engels). The Open Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020. Besoek op 4 Desember 2014.
- ↑ "OS X version 10.11 El Capitan on Intel-based Mac computers" (in Engels). The Open Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 September 2019. Besoek op 23 Oktober 2015.
- ↑ (en) apple.com: Upgrade to macOS Mojave. Besoek op 9 Julie 2019/
- ↑ Macworld.co.uk, 10 Julie 2020: macOS 11 Big Sur release date & new features for your Mac. Besoek op 19 Julie 2020