Tegal
Voorkoms
Tegal | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Midde-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 39,68 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 242.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 6.200/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.tegalkota.go.id |
Tegal is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie.
Tegal is die sentrum vir die suikernywerheid (suikerriet). Die stad is veral bekend vir sy soete brood.
Buurte
[wysig | wysig bron]Die stad het 4 buurte/administratiewe distrikte:
- Tegal Kulon
- Tegal Wetan
- Tegal Kidul
- Margadana
Burgemeester
[wysig | wysig bron]Nederlands-Indiese tyd:
- D.J. Spanjaard (1929-1933)
- waarnemend J.J.Ph. Koppenol (1934)
- A.M. Pino (1935-1937)
- Mr. W.A. Court (1937-1941)
- H. Leenmans (1941-1942)
Noemenswaardige boorlinge
[wysig | wysig bron]- Ds. Pieter van Drimmelen, stigter van die NH kerke Humpata en Mombola