Gaan na inhoud

getrek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  trek 
Verlede Tyd  ek   het getrek        
ge•trek
Verlede deelwoord van trek; krag op 'n voorwerp uitgeoefen; uitgehaal of verwyder; gesigsuitdrukking gemaak; lyn geteken; mense met iets interessants gelok; gelaatstrek gehad; het verhuis.
  1. Hy het die bord nader getrek voordat hy geskep het.
  2. Hulle het die tand getrek. Hy het geld van sy rekening getrek.
  3. Sy het haar gesig getrek.
  4. Hy het 'n streep onder die regte woord getrek.
  5. Sy het vreeslik aandag getrek.
  6. Hy het na sy pa getrek.
  7. Hulle het laas week na Kaapstad toe getrek.

    Vertalings

  Vertalings:   Krag uitgeoefen
Engels: pulled(en), dragged(en), hauled(en)
Nederlands: getrokken (nl)