Natriumpersulfaat
chemiese verbinding
Natriumpersulfaat of natriumperoksidisulfaat is 'n sout van natrium en perswaelsuur met die chemiese formule Na2S2O8.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Natriumpersulfaat |
Chemiese formule | Na2S2O8 |
Molêre massa | 238,11 [g/mol] |
CAS-nommer | |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a = 478,0(2)pm, b = 557,5 (2)pm, c = 609,1(3)pm, α = 101.871 (7)°, β = 103.337 (7)°, γ = 97.418 (7)°, Z=1 [1] |
Ruimtegroep | P1 |
Nommer | 2 |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | dx= 2,603 [g/cm3] |
Oplosbaarheid | m=3,143 [mol/kg] @ 26 °C[2] |
ΔsolHɵ | 31,80±1,23 [kJ/mol][2] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Chemiese eienskappe
wysigNatriumperoksiedisulfaat is 'n kragtige oksideermiddel. Sy waterige oplossings is onstabiel; dit verloor suurstof en hierdie ontbindingsproses word by hoë temperature versnel. Hierdie effek is sterker in die geval van kaliumperoksiedisulfaat.[2]
Gebruike
wysigNatriumperoksiedisulfaat is 'n kragtige oksideermiddel wat in bleikstowwe, die vervaardiging van seep, in fotografie, as antimikrobiese middel in swembaddens, en as promotor vir emulsiepolimerisasiereaksies gebruik word.[2]
Verwysings
wysig- ↑ David R. Allan (2006). "Sodium peroxodisulfate". Crystallographic Communications. 62 (3): i44–i46. doi:10.1107/S1600536806004302.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 Alexander Apelblat, Eli Korin, Emanuel Manzurola (2001). "Solubilities and vapour pressures of saturated aqueous solutions of sodium peroxydisulfate and potassium peroxydisulfate". The Journal of Chemical Thermodynamics. 33 (1): 61–69. doi:10.1006/jcht.2000.0780.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)