Gaan na inhoud

Conophytum pellucidum: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Nuwe spesie met foto!
(Geen verskil)

Wysiging soos op 18:46, 4 Maart 2024

Bruintandjies
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Conophytum
Spesie:
C. pellucidum
Binomiale naam
Conophytum pellucidum
Schwantes, (1927)
Sinonieme
  • Mesembryanthemum pellucidum (Schwantes) N.E.Br.

Die bruintandjies (Conophytum pellucidum) is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in Namakwaland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 8,241 km² is deel van die fynbos, Nama Karoo en Sukkulente Karoo-ekostreke. Die spesie se getalle het verminder weens onwettige versameling en die bedreiging word groter.

Bronne