1724
Voorkoms
1724 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1719 | 1720 | 1721 | 1722 | 1723 | ◄ 1724 ► | 1725 | 1726 | 1727 | 1728 | 1729 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1724 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1724 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 18 Mei – Lorenzo Ganganelli (Later Pous Clemens XIV) word Franciskaan.
- 29 Mei – Pous Benedictus XIII volg Pous Innocentius XIII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 4 Junie – Pous Benedictus XIII word gekroon deur kardinaal Benedetto Pamphili.
- 12 Junie – Prospero Lorenzo Lambertini (later Pous Benedictus XIV) word titulêr biskop van Theodosia.
- 11 September – Pous Benedictus XIII stel Giambattista Altieri, iunior, titulêr aartsbiskop van Tiro en Alessandro Falconieri, ouditeur van die Heilige Roomse Rota aan as kardinale.
- 20 November – Pous Benedictus XIII stel Vincenzo Petra, titulêr aartsbiskop van Damaskus aan as kardinaal.
- 20 Desember – Pous Benedictus XIII stel Prospero Marefoschi, titulêr aartsbiskop van Cesarea en Agostino Pipia, O.P.,verkose biskop van Osimo aan as kardinale.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 22 April – Immanuel Kant, Duitse filosoof († 1804)
- 22 Mei – Marc-Joseph Marion du Fresne, Franse ontdekkingsreisiger († 1772)
- 8 Desember – Claude-Bénigne Balbastre, Franse komponis, orrelis, klavesimbelspeler en klavierspeler († 1799)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 7 Maart – Pous Innocentius XIII, die 244ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1655).
- 8 September – Maurits Pasques de Chavonnes, goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop (* 1654).
- Lodewyk I van Spanje