2018 Formule Een-seisoen
Voorkoms
2018 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2017 | Volgende: 2019 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Die Formule Een-seisoen van 2018 het uit 21 Grands Prix-wedrenne bestaan, wat oor alle wêrelddele, behalwe Afrika, gehou is.
Lewis Hamilton was die huidige wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes AMG die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers.
Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2018-seisoen.
Kalender en uitslae
[wysig | wysig bron]- Die Duitse Grand Prix en Franse Grand Prix keer na die kalender terug na respektiewelik een en tien jaar se afwesigheid.
- Die Maleisiese Grand Prix verdwyn na negentien jaar van die kalender, weens finansiële oorwegings.
Ingeskrewe spanne en renjaers
[wysig | wysig bron]Die volgende spanne en renjaers beoog om aan die FIA Formule 1-wêreldkampioenskap in 2018 deel te neem:
Span | Vervaardiger | Onderstel | Enjin | No. | Renjaers |
---|---|---|---|---|---|
Scuderia Ferrari | Ferrari | SF71H | Ferrari 062 EVO | 5 | Sebastian Vettel[1] |
7 | Kimi Räikkönen[2] | ||||
Sahara Force India F1 Team | Force India-Mercedes | VJM11 | Mercedes-AMG F1 M09 EQ Power+ |
11 | Sergio Pérez[3] |
31 | Esteban Ocon[4] | ||||
Haas F1-span | Haas | VF-17 | Ferrari 062 EVO | 8 | Romain Grosjean[5] |
20 | Kevin Magnussen[5] | ||||
McLaren-Renault Formule Eenspan | McLaren-Renault | MCL33 | Renault[6] | 2 | Stoffel Vandoorne[7] |
14 | Fernando Alonso[8] | ||||
Mercedes AMG Petronas Formule Eenspan | Mercedes | F1 W09 EQ Power+ | Mercedes-AMG F1 M09 EQ Power+ |
44 | Lewis Hamilton[9] |
77 | Valtteri Bottas[10] | ||||
Aston Martin Red Bull Racing[11] | Aston Martin Red Bull-TAG Heuer |
RB14 | TAG Heuer | 3 | Daniel Ricciardo[12] |
33 | Max Verstappen[13] | ||||
Renault Sport Formule Eenspan | Renault | R.S.18 | Renault R.E.18 | 27 | Nico Hülkenberg[14] |
55 | Carlos Sainz jr.[15] | ||||
Alfa Romeo Sauber F1-span[16] | Sauber-Ferrari | C37 | Ferrari 062 EVO | 9 | Marcus Ericsson[17] |
16 | Charles Leclerc[17] | ||||
Scuderia Toro Rosso | Toro Rosso-Honda | STR13 | Honda RA618H[18] | 10 | Pierre Gasly[19] |
28 | Brendon Hartley[19] | ||||
Williams Martini Racing | Williams-Mercedes | FW41[20] | Mercedes-AMG F1 M09 EQ Power+ |
18 | Lance Stroll[21] |
35 | Sergej Sirotkin[22] |
Veranderinge van renjaers in 2018
[wysig | wysig bron]- Felipe Massa van Williams-Mercedes tree finaal uit Formule 1.[23]
Veranderinge by spanne in 2018
[wysig | wysig bron]- Op 30 April 2017 het Sauber aangekondig dat hy na agt seisoene sy verhouding met enjinverskaffer Ferrari gaan beëindig en oorgaan na Honda-enjins.[24] Einde Julie word dit egter bekendgemaak dat die beplande samewerking met Honda nie sal voortgaan nie.[25] Direk hierna word aangekondig dat hul met nuwe Ferrari-enjins in 2018 gaan jaag.[26]
- Op 15 September 2017 word aangekondig dat McLaren na drie seisoene met Honda-enjins, in 2018 sal oorskakel na Renault-enjins. [6] Terselfdertyd is aangekondig dat Toro Rosso vanaf 2018 met Honda-enjins gaan deelneem in plaas van Renault-enjins.[18]
- Op 25 September 2017 is bekendgemaak dat Aston Martin vanaf 2018 die hoofborg van Red Bull Racing sal wees.[11]
- Op 29 November 2017 is bekendgemaak dat Alfa Romeo die titelborg van Sauber word vanaf 2018.[16]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (nl) WK-leider Vettel verlengt contract bij Ferrari met drie jaar
- ↑ (nl) Räikkönen ook in 2018 bij Ferrari
- ↑ (nl) Officieel: Pérez blijft voor vijfde jaar bij Force India
- ↑ (nl) Officieel: Ocon vervangt Hülkenberg bij Force India
- ↑ 5,0 5,1 (nl) Haas volgend seizoen weer met Magnussen en Grosjean
- ↑ 6,0 6,1 (nl) Officieel: McLaren sluit driejarige motordeal met Renault
- ↑ (nl) "Stoffel Vandoorne rijdt ook in 2018 voor McLaren" Geargiveer 28 November 2017 op Wayback Machine
- ↑ (nl) Officieel: Alonso verlengt contract met McLaren
- ↑ (nl) Officieel: Hamilton drie jaar langer bij Mercedes
- ↑ (nl) Bottas verlengt aflopend contract bij Mercedes met een jaar
- ↑ 11,0 11,1 (nl) Red Bull bevestig: In 2018 heet die span Aston Martin Red Bull Racing
- ↑ (nl) Ricciardo bevestigt dat hij tot eind 2018 bij Red Bull blijft
- ↑ (nl) Verstappen tot 2020 bij Red Bull Racing
- ↑ (nl) Renault maakt komst Nico Hülkenberg wereldkundig
- ↑ (nl) Officieel: Sainz maakt overstap naar Renault voor 2018
- ↑ 16,0 16,1 (en) The Sauber F1 Team enters a multi-year partnership agreement with Alfa Romeo Geargiveer 12 Oktober 2018 op Wayback Machine
- ↑ 17,0 17,1 (nl) Charles Leclerc and Marcus Ericsson to race for Sauber in F1 2018
- ↑ 18,0 18,1 (nl) Officieel: Honda vanaf 2018 motorleverancier van Toro Rosso
- ↑ 19,0 19,1 (nl) Toro Rosso bevestigt Gasly en Hartley voor 2018
- ↑ (en) Williams F1 team marks 40th anniversary with 2017 car name
- ↑ (nl) Williams bevestigt Kubica en Sirotkin voor test Abu Dhabi Geargiveer 1 Desember 2017 op Wayback Machine
- ↑ "Sergey Sirotkin to join Lance Stroll in 2018". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2018. Besoek op 11 Februarie 2018.
- ↑ (nl) Officieel: Massa zet punt achter Formule 1-carrière Geargiveer 7 November 2017 op Wayback Machine
- ↑ (nl) F1-team Sauber vanaf 2018 met 'ramp-motor' Honda
- ↑ (nl) Sauber trekt zich terug uit deal met Honda
- ↑ (nl) Sauber sluit nieuwe meerjarige motorendeal met Ferrari