Gaan na inhoud

2022 Miami Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Verenigde State van Amerika Formula 1 Crypto.com Miami Grand Prix 2022
Datum 8 Mei 2022
Plek Miami International Autodrome
Voorste wegspringplek
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:28.796
Vinnigste ronde
Renjaer Max Verstappen Red Bull
Tyd 1:31.361 (rondte 54 van 57)
Podium
1 Max Verstappen Red Bull
2 Charles Leclerc Ferrari
3 Carlos Sainz jr. Ferrari

Die 2022 Formule Een Miami Grand Prix het op 8 Mei 2022 op die Miami International Autodrome plaasgevind, en was die 1061ste byeenkoms van die Formule 1-wêreldkampioenskap sedert 1950 gewees. Dit was die eerste uitgawe van die Miami Grand Prix ​vir die Formule 1-wêreldkampioenskap en die vyfde rondte van die 2022-kampioenskap.

Bande beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Miami verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C2
   
Medium C3

Sag C4
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:31.098
2 63 George Russell Mercedes AMG 1:31.169
3 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:31.277
4 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:31.301
5 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 1:31.498
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 63 George Russell Mercedes AMG 1:29.938
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:30.044
3 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:30.150
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:30.179
5 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:30.372
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:30.304
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:30.498
3 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:30.649
4 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:31.036
5 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:31.049

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd Rooster
K1 K2 K3
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:29.474 1:29.130 1:28.796 1
2 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:30.079 1:29.729 1:28.986 2
3 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:29.836 1:29.202 1:28.991 3
4 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:30.055 1:29.673 1:29.036 4
5 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:30.845 1:29.751 1:29.475 5
6 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:30.388 1:29.797 1:29.625 6
7 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 1:30.779 1:30.128 1:29.690 7
8 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:30.761 1:29.634 1:29.750 8
9 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 1:30.485 1:30.031 1:29.932 9
10 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:30.441 1:29.996 1:30.676 10
11 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:30.407 1:30.160 11
12 63 George Russell Mercedes AMG 1:30.490 1:30.173 12
13 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:30.677 1:30.214 13
14 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:30.583 1:30.310 14
15 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:30.645 1:30.423 15
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:30.975 16
17 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:31.020 17
18 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:31.266 18
19 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:31.325 19
K1 107% tyd: 1:35.737
DNQ 31 Esteban Ocon Alpine-Renault Geen tyd * 20

* Esteban Ocon kon nie kwalifiseer nie weens 'n ongeluk tydens die derde vrye oefening, maar is wel toegelaat om aan die ren deel te neem.

Wedren

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 57 1:34:24.258 1 26V
2 16 Charles Leclerc Ferrari 57 +3.786 1 18
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 57 +8.229 2 15
4 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 57 +10.638 4 12
5 63 George Russell Mercedes 57 +18.582 12 10
6 44 Lewis Hamilton Mercedes 57 +21.368 6 8
7 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 57 +25.073 5 6
8 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 57 +28.386 20 4
9 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 57 +32.365 18 2
10 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 57 +37.026 Kuipe 1
11 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 57 +37.128 *1 11
12 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 57 +40.146 9
13 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 57 +40.902 *2 14
14 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 57 +49.936 19
15 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 57 +73.305 15
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 57 Voorvlerk *3 16
17 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 55 Botsing 13
DNF 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 46 Suspensie 7
DNF 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 39 Botsing 8
DNF 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 6 Waterlek 17
Bron: formula1.com[1]

V Max Verstappen ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte.
*1 Fernando Alonso ontvang 'n straf van vyf sekondes weens 'n botsing met Pierre Gasly asook 'n verdere straf van vyf sekondes omrede hy 'n draai kortgeknip en daarmee 'n voordeel behaal het.[2]
*2 Daniel Ricciardo voltooi die ren in die elfde plek, maar ontvang 'n tydstraf van vyf sekondes (en een strafpunt op sy lisensie) omrede hy buite die baan gery en daarmee 'n voordeel behaal het.[2]
*3 Kevin Magnussen ontvang 'n tydstraf van vyf sekondes weens 'n botsing met Lance Stroll.
Kevin Magnussen en Sebastian Vettel haal nie die eindstreep nie, maar word wel geklassifiseer, omdat hul meer as 90% van die renafstand afgelê het.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Var.
1 16 Charles Leclerc Ferrari 104 Steady
2 1 Max Verstappen Red Bull 85 Steady
3 11 Sergio Pérez Red Bull 66 Steady
4 63 George Russell Mercedes 59 Steady
5 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 53 Steady
6 44 Lewis Hamilton Mercedes 36 1
7 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 35 1
8 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 30 Steady
9 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 24 Steady
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 15 Steady
11 22 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 11 Steady
12 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 10 Steady
13 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 6 Steady
14 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 4 Steady
15 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 3 2
16 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 2 1
17 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 2 1
18 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1 2

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
01 Ferrari 157
02 Red Bull-RBPT 151
03 Mercedes 95
04 McLaren-Mercedes 46
05 Alfa Romeo-Ferrari 31
06 Alpine-Renault 26
07 AlphaTauri-RBPT 16
08 Haas-Ferrari 15
09 Aston Martin-Mercedes 6
10 Williams-Mercedes 3

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Formula 1 Crypto.com Miami Grand Prix 2022 - Race Result" (in Engels). Formula1.com. Besoek op 8 Mei 2022.
  2. 2,0 2,1 Janse, Jesse (9 Mei 2022). "Meerdere straffen zorgen voor nieuwe uitslag Formule 1 GP Miami" (in Nederlands). racingnews365. Besoek op 9 Mei 2022.